Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Ramsgate Palms 2
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jack K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack K

Beyond our expectations. Wonderful holiday.

Very conveniently right on the beach. Beautiful view of the sea. Cosy stay right on the ground floor. Strongly recommended.

Ramsgate Palms 2 se terugvoer

Good afternoon Mr. Keyser.
Thank you for your wonderful review, it is much appreciated.
We look forward to your next visit.
Kind regards,
Caroline

Ramsgate Palms 2
Derek B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B

We went on a short Family Holiday.

The unit is very well equipped and comfortable. The location of the unit for a Beach Holiday with young children is superb. We found that the rental was clean, safe and all as per the description given in a safe secure complex.

Corle D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corle D

Wonderlike naweek weg saam my familie!

Baie oulike eenheid met meer as genoeg van alles. Die huis is op die strand met die mooiste uitsig. Ons is binnekort terug. Baie dankie.

Adri V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V

Lekker gemaklik, veilig en gerieflik.

Baie lekker gebly. Kan die see bietjie sien en dit is loopafstand van die strand en Blue Lagoon, waarvoor ons baie dankbaar was, want jy hoef nie te sukkel met parkering nie. Ons was baie tevrede met ons verblyf.

Nicolene F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nicolene F

Lekker.

Dit was lekker, maar daar was onmoontlike reels wat daar is, soos daar mag nie sand in die woonstel nie en so aan. Dit sal lekker wees as daar 'n vrieskas kan wees.

Marize S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marize S

Location is great, unit was fine but smelled very damp. No towels were provided.

The location was great and why we picked the unit. The complex is lovely and has a guard stationed at the gate. The unit smelled very damp, and the main bedroom smelled faintly of urine. No towels were provided, and this is not mentioned in the listing. The remote didn't work on arrival, and the dishwasher didn't work. Not even a tiny courtesy bottle of washing up liquid was provided, and many of the dishes were not particularly clean straight from the cupboard. Messages to the owner had a huge lag before there was a reply. Overall it is a nice unit, just a pity about the issues mentioned.

Gerhard V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Baie geniet, was heerlik.

Ramsgate Palms is reg op die hoofstrand en die swemstrand is baie maklik toeganklik vanaf die eenheid. Vanaf die stoep sien mens die see en hoor die branders. Sal weer gebruik maak van die eenheid om 'n vakansie te geniet.

Kobus V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Ons het dit baie geniet.

Alles was soos vooraf beskryf. Die woonstel is netjies, veilig, reg op die swemstrand en het 'n see-uitsig. Caroline het uit haar pad gegaan om die verblyf vir ons aangenaam te maak.

Ruan R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan R

Wonderlike see-uitsig.

Goed toegeruste woonstel en goeie braaigeriewe en spasie.

Ruan R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan R

Fantastiese ligging naby strand, met goeie privaatheid.

Goeie see-uitsig, asook voltydse sekuriteit.

Chris W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Lieflike vakansie.

Was 'n baie lekker vakansie, op die strand, kan loop na winkels en restaurante, braai op die stoep terwyl jy vir die see kyk is fantasties.

Karike P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karike P

Ongelooflike plek.

Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad, met 'n baba en groot gesin, was die ligging van die plek so gerieflik, mens kan stap met gemak.

Zenta L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenta L

Fantasties! Beste, mooiste, rustigste vakansieplek ooit!

Ramsgate Holiday Flat 2 is asemrowend mooi, rustig en ontspannend. Net 'n paar tree dan rus jou voete sag op Ramsgate se Blue Lagoon-strand. Saans kyk ons uit na die pragtige sonsondergang oor die strand en see vanaf die stoep terwyl ons braai en die kinders op die grasperk baljaar. Laatnag hoor jy nog die gedruis van die branders wat breek en die skoon reuk van pure see hang in die lug. Dis baie goed geleë, met Waffle House, 'n vulstasie, restaurante en kroeë, asook Pistols Saloon, Krokodilplaas en vele meer binne 'n kort radius vanaf die woonstel. Ons gesin sal beslis weer teruggaan na Ramsgate Holiday Flat 2. Ons vakansie was fantasties, ons kon nie anders as om nog 4 ekstra nagte te bespreek en langer te bly nie. Dit was heerlik! Duisend dankies aan die eienaar, Caroline, vir jou vriendelikheid en gasvryheid.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJJbuHbMPc5RmMykYsW2Spoyl3F8r1vdMZeRfnuLABkKGTshlPF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms 2 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.887668331673 30.350409960259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang