Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 2

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Jack K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beyond our expectations. Wonderful holiday. Very conveniently right on the beach. Beautiful view of the sea. Cosy stay right on the ground floor. Strongly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caroline
Ramsgate Palms 2
Good afternoon Mr. Keyser. Thank you for your wonderful review, it is much appreciated. We look forward to your next visit. Kind regards, Caroline

Derek B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

We went on a short Family Holiday. The unit is very well equipped and comfortable. The location of the unit for a Beach Holiday with young children is superb. We found that the rental was clean, safe and all as per the description given in a safe secure complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Wonderlike naweek weg saam my familie! Baie oulike eenheid met meer as genoeg van alles. Die huis is op die strand met die mooiste uitsig. Ons is binnekort terug. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Lekker gemaklik, veilig en gerieflik. Baie lekker gebly. Kan die see bietjie sien en dit is loopafstand van die strand en Blue Lagoon, waarvoor ons baie dankbaar was, want jy hoef nie te sukkel met parkering nie. Ons was baie tevrede met ons verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolene F
Lang verblyf
3.8
Jul 2024

Lekker. Dit was lekker, maar daar was onmoontlike reels wat daar is, soos daar mag nie sand in die woonstel nie en so aan. Dit sal lekker wees as daar 'n vrieskas kan wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marize S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jun 2024

Location is great, unit was fine but smelled very damp. No towels were provided. The location was great and why we picked the unit. The complex is lovely and has a guard stationed at the gate. The unit smelled very damp, and the main bedroom smelled faintly of urine. No towels were provided, and this is not mentioned in the listing. The remote didn't work on arrival, and the dishwasher didn't work. Not even a tiny courtesy bottle of washing up liquid was provided, and many of the dishes were not particularly clean straight from the cupboard. Messages to the owner had a huge lag before there was a reply. Overall it is a nice unit, just a pity about the issues mentioned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2022

Baie geniet, was heerlik. Ramsgate Palms is reg op die hoofstrand en die swemstrand is baie maklik toeganklik vanaf die eenheid. Vanaf die stoep sien mens die see en hoor die branders. Sal weer gebruik maak van die eenheid om 'n vakansie te geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Ons het dit baie geniet. Alles was soos vooraf beskryf. Die woonstel is netjies, veilig, reg op die swemstrand en het 'n see-uitsig. Caroline het uit haar pad gegaan om die verblyf vir ons aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Wonderlike see-uitsig. Goed toegeruste woonstel en goeie braaigeriewe en spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Fantastiese ligging naby strand, met goeie privaatheid. Goeie see-uitsig, asook voltydse sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJJbuHbMPc5RmMykYsW2Spoyl3F8r1vdMZeRfnuLABkKGTshlPF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms 2 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.887668331673 30.350409960259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang