Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 74

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstoneweg, Ramsgate Palms 74, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ramsgate Palms 74 is 'n selfsorgwoonstel in Ramsgate, is naby die hoofstrand en bied 'n uitsig oor die plaaslike strand en strandmeer.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het plafonwaaiers. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het gemaklike banke, 2 rottangstoele en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix wat deur veselinternet gestroom kan word. Gaste moet asb. hul eie aanmeldbesonderhede gebruik. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ketelbraai en stoepmeubels. Hierdie woonstel het ook 'n stelsel vir onderonderbroke kragtoevoer vir die TV tydens beurtkrag.

Daar is 'n afdak vir 'n voertuig by die eenheid en daar is wasgeriewe en 'n swembad in die kompleks.

Ramsgate se hoofstrand is net 200 m weg en daar is 'n restaurant nabygeleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Ramsgate Palms 74
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Bidstoneweg, Ramsgate Palms 74, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 74 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstoneweg, Ramsgate Palms 74, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15d63bb8e9bb44241ca9fa8c71de8071c56d5df700976af565761b3102ccf821245e1700d08dd2848542c2444f366a88e6c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Bidstone Road Ramsgate Palms 74 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.887501 30.350489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang