Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms Unit A

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Clarisse B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Fantastiese opsie vir lekker wegbreek. Die akkommodasie was presies wat nodig was om die vakansie plesierig te maak. Die area was perfek en die verblyf was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesibana M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Fine. Main bedroom too small. Knife and fork very small. Cooking pot not big enough for family of 5. I had to go buy 2 bigger pots. Sofa very old together with coffee table. The shower door is very loose.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Fantasties. Uiters goed geleë en baie netjies. Uitstekend gereëlde kompleks. DSTV en WiFi sou welkom wees. Waaiers baie stil en effektief. Baie naby skoon strand en wafelhuis geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thejenee R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Close access to the beach was amazing. Lots of things to do close by. We had a lovely stay. Good amenities. Ground floor unit close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mellini G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Ramsgate Palms is an absolutely peaceful and beautiful place. Good morning, everything about the stay was beautiful and amazing. the admin for the Unit were of excellent assistance and we would definitely love to go back there. Thank you for making our stay so memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fundiswa L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Awesome place to be in. Looking forward to our next visits, thank you for having us in your warm home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Geleë, skoon en netjies Fantastiese uitsig oor die see. Was bevoorreg om die Walvismigrasie te kon beleef vanaf die stoep van Ramsgate Palms 3A

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Naby strand, lekker restaurante, winkels naby, veilig. Die enigste slegte ding wat nie vooraf aan ons bekend gemaak was nie, was dat die eienaar bo ons opknappings gedoen het in hul eenheid, so ons verblyf was baie versteurd deur die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Ons bly altyd in Ramsgate en dit was bitter lekker gewees. Ons seuntjie is 1 jaar en 8 maande oud en dit was vir ons bitter lekker, ons het vreeslik geswem, en die weer was perfek. Als is loopafstand. Dit was awesome en die sekuriteitmanne het ons dag gemaak, vriendelik en mens-mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Awesome stay. Awesome view. Ramsgate Palms Unit A's location is perfect. Ideal for family with kids. Walking distance from beach makes it so comfortable and makes the holiday perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Ramsgate Palms Unit A
Dear Sonja, Thank you for the awesome review, we are glad to hear you enjoyed your stay and would love to see you again in the near future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 295
R1 295 R1 166
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 295
R1 295 R1 166
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-rylaan 510, Ramsgate Palms-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f3edee3868558dd7caf31e2e3cc3a13adf1471744d79ea2db1301c3b0ae13257483bd4855e72b1cae1d2acf671a605c9c4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R1 166 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms Complex 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.887287 30.349925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang