Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms Unit A

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-rylaan 510, Ramsgate Palms-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 295 R1 166 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Ramsgate Palms-kompleks is teen die hange van 'n heuwel geleë met 'n lieflike uitsig oor die skilderagtige Ramsgate-hoofstrand. Dit is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie met lewensredders wat heeljaar aan diens is.

Ramsgate Palms Unit A is op die onderste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers met 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het ook plafonwaaiers. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is ook 'n ontbytkroegie met stoeltjies. Die leefarea het 'n plafonwaaier en 'n slim-TV met stroomdienste soos Netflix waarvoor gaste hul eie intekenbesonderhede moet gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n balkon lei met 'n buite-eetkamerstel en Weber-braaigeriewe. Let asb. op dat slegs een parkeerplek is per eenheid.

Restaurante, 'n kunsvlytmark en die bekende Waffle House is stapafstand van die kompleks af. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en 'n lieflike swembad in 'n beskutte deel van die welige, tropiese tuine wat die kompleks omring.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Ramsgate Palms Unit A
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bidstone-rylaan 510, Ramsgate Palms-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms Unit A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 295
R1 295 R1 166
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 295
R1 295 R1 166
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-rylaan 510, Ramsgate Palms-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f3edee3868558dd7caf31e2e3cc3a13adf1471744d79ea2db1301c3b0ae13257483bd4855e72b1cae1d2acf671a605c9c4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R1 166 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms Complex 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.887287 30.349925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang