Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raw Karoo Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gisela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Raw Karoo Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Philip D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Vriendelike eienaars en goeie waarde vir geld.

Baie netjies en skoon! Sal beslis weer daar bly.

Tania S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Verblyf tydens KKNK.

2de keer wat ons by Raw Karoo tuis gegaan het en sal hulle enige tyd aanbeveel.

Anke M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke M

Highly recommended!

Fantastic location, great service, very clean. Highly recommended, especially to swimmers who are looking for accommodation close to the NA Smit Pool.

Hugo Amos V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo Amos V

Ons het heerlik gebly en gekuier. Alles was baie lekker, netjies en skoon.

Die akkommodasie is fantasties en het aan al ons behoeftes voldoen. Daar is alles wat mens benodig. Die verskeie opsies vir ontbyt was 'n aangename verrassing en die kos was heerlik en smaaklik voorberei. Die eienaars en personeel ken hul werk en ek kan die plek ten sterkste aanbeveel.

Gerrit M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M

Great place to stay.

Excellent. This is a high quality guesthouse. Nice swimming pool.

Ashlee H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashlee H

Just loved this property, would stay here again and recommend any day!

Absolutely wonderful!

Ilani V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilani V

Baie lekker.

Sien julle vir KKNK.

Claire D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire D

Neat, modern and clean. Great breakfast and friendly staff.

A great stop over with welcoming staff, swimming pool and clean rooms. Aircon and fans.

Nazeem K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nazeem K

Well rested.

Cleanliness, friendly staff, nice.

Martie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie L

Heerlike verrassing na 'n lang reis.

Pragtige dekor en vriendelike gasheer en gasvrou wat uit hul pad gegaan het om dinge vir ons so gerieflik as moontlik te maak.

Diana J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana J

Fastasties.

Rustige atmosfeer, heerlike ontbyt.

Felicia S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia S

Perfect in every way. I even showered with bare feet. The room and bathroom were exquisitely clean and hygienic. Thank you Gisela and Dina for your excellent service and breakfast.

The beauty therapist who renders service at Raw Karoo is a gem. Best massage and pedi ever.

Christelle B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Pragtige verblyf in Oudtshoorn.

Raw Karoo se kamer was 'n aangename verrassing - groot, smaakvol, gerieflik, met vriendelike ontvangs en diens.

Annelie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S

Tydens die KKNK oorgebly.

Lekker sentraal en loopafstand na verskeie venues. Alles word met goeie smaak en styl aangebied. Gerieflike, aantreklike akkommodasie.

Joretha V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha V

Uitsonderlike gasvryheid.

Pragtige netjiese eenheid met als wat ons nodig gehad het. Vreeslike vriendelike eienaars wat ons baie tuis laat voel het met die heerlikste ontbyt in 'n baie veilige omgewing. Baie behulpsaam met als tydens KKNK. Ons sal verseker weer by hulle gaan kuier.

Tania S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Verblyf tydens KKNK.

Baie lekker gebly by Raw Karoo tydens KKNK. Verblyf het alles gebied wat ons nodig gehad het. Gisela is 'n lieflike behulpsame gasvrou. Ontbyt was heerlik. Sal defnitief weer daar gaan kuier.

Zandre W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre W

Oornagverblyf op pad na familienaweek.

Ons ontvangs was vriendelik en warm. Die kamer was baie skoon en netjies, en alles wat ons nodig gehad het. Ons het 'n heerlike ontbyt geniet en sal definitief weer daar bly.

Lize V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Lovely stay and friendly staff.

I enjoyed staying at Raw Karoo Guest House. It suited my needs perfectly.

Urshula G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urshula G

Rustige en kalm atmosfeer.

Vriendelike eienaars en personeel. Ons het dadelik tuis gevoel. Sal beslis weer oorbly wanneer ons in die omgewing is.

Fransie K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie K

Uitstekend!

Tuisgegaan in die aparte eenheid (woonstel). Alles so mooi en netjies. Diens was fantasties, gasheer gaan uit haar pad om jou te akkommodeer. Heerlike ontbyt ingesluit. Sal hierdie gastehuis vir almal aanbeveel.

Lita R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lita R

Gerieflik. Netjies en goed onderhou.

Vriendelike diens. Heerlike ontbyt.

Natasha D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Sentraal en netjiese geriewe.

Puik gasvryheid en netjiese geriewe. Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking. Eienaars is vriendelik. Ons kom verseker gou weer!

Johan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Heel aangenaam.

Nik verder te sê nie, ons het dit geniet.

Diane Y - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane Y

Stop on the way home.

Really lovely little gem! The place was incredibly clean and beautifully decorated. The breakfast the next morning was delicious. Loved our time there. Would definitely recommend it!

Gerhardus S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus S

Ons het baie gerieflik gebly en welkom gevoel.

Hulle loop die ekstra myl om jou welkom te laat voel.

Ilse W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse W

Rustige atmosfeer

Dit was net perfek! Alles om ons was mooi, tot die laaste fyn detail!

Johan N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Silwerskoon.

Pragtige en funksionele eenheid. Heerlike ontbyt. Alles werklik keurig. Lieflike gasvrou.

Janine H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine H

Baie geniet, vriendelike diens.

Sal Raw Karoo aanbeveel, lekker ontbyt ook geëet.

Jorika C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorika C

Puik!

Die gastehuis bied alles wat nodig is, en die span het werklik aan alles gedink om verblyf aangenaam te maak. Die kospakkie wat ek vir ontbyt gekry was heerlik. Sal aanbeveel!

Marine L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine L

Baie lekker.

Baie vriendelik en gasvry.

Ansunette F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansunette F

Netjies, rustig en vriendelike diens.

Pragtige, netjiese verblyf met baie vriendelike gasvrou Luna, wat ons welkom laat voel het. Dankie vir die ontbytsakkies, dit was baie spesiaal!

Raw Karoo Guest House se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Ons laat julle graag welkom en bederf voel.
Gisela Meyer

Raw Karoo Guest House
Beatie R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatie R

Vriendelike ontvangs, gerieflik en skoon. Heerlik!

Definitief waarde vir geld. Sal weer teruggaan. Heerlike verblyf.

Piet S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Vriendelike ontvangs, goed toegerus, waarde vir geld.

Sien sterre.

Christoff O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff O

Baie vriendelike diens en hulle het uit hulle plek gegaan om ons tegemoet te kom.

Ten spyte van die feit dat ons laat was is ons vriendelik ontvang, die kamers was netjies en skoon met al die geriewe om dit so gemaklik as moontlik te maak. Yskas, mikrogolf, koffie en WiFi. Hulle het ook vir ons ontbyt gegee om 5:00 die oggend sodat ons kon eet voor ons bergfiets-wedren. Uitstekende, vriendelike diens.

Benita R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benita R

Baie vriendelik en baie nice.

Ek en my man het dit vreeslik baie geniet by Le Roux B&B. Dit was naby als wat ons wou gedoen het. Die mense daar is baie vriendelik en baie gasvry. Ons sal weer daar gaan bly. Baie dankie.

Ilse V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse V

Heerlik rustig en ontspannend.

Die kamer is goed ingerig en die ontbyt was heerlik.

Elsje V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsje V

Voldoen aan ons behoeftes.

Die woonstel het aan al ons behoeftes voldoen. Die ontbyt in die huis aan een tafel saam met ander gaste werk nie goed nie. Teen daardie tarief wil 'n mens nie in die eienaar se persoonlike lewe instap nie, en nog minder jou privaatheid met vreemde mense aan 'n ontbyttafel deel. Skenk dus aandag aan privaat ontbyt of ten minste aparte tafeltjies of iets.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jan van Riebeeckstraat 207, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgm3EuUKC6xtfluyJrNJEIg3PTwguu4k51hS9X4UF6GeEelX6lh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 207 Jan van Riebeeck Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.588398485351 22.194529920816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang