Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rawsonville Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 1, Rawsonville, 6548, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rawsonville Gastehuis, 'n pragtige Kaap-Hollandse plaashuis, is in 1920 gebou en is op die grens van Rawsonville, langs 'n wynplaas met beeldskone uitsigte oor die omliggende berge geleë. Ons bied hartlike gasvryheid in 'n rustige omgewing met 'n swembad en 'n binnehof onder die wingerde. Ons is perfek geleë vir wyntoere, met 24 kelders binne 'n kilometer radius van ons, sommige met restaurante ook.

Ons bied 3 slaapkamers met privaat badkamers (2 is en suite). Dan is daar ook 'n selfsorg-eenheid met 'n dubbelbed, volledig toegeruste kombuisie en 'n TV. Dit het 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die swembad en berge. Die gastehuis se geriewe sluit in: 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n eetkamer met 'n knus kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, broodrooster en yskas-vrieskas.

Daar is baie doendinge in die omgewing. Daar is watersport op die Brandvleidam, perdry, voëlkyk, staptogte, forelvang in die Holslootrivier en vierwielmotorfietsritte. Kerkstraat is bekend vir sy Kaap-Hollandse argitektuur en daar is ook 'n kunsgalery. Ons is na aan 'n moderne winkelkompleks en die Karoo Nasionale Botaniese Tuine is net 15 km van ons af. Die Kaapse Sweefklub sweeflughawe – die enigste in Suid-Afrika –is ook nabygeleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Alrigde V
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing. Our 1 night stay was so quick, I am so disappointed that I didn't book a 2 night stay. We had a wonderful 1 night s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Alan D
Saam met lewensmaat
5.0
Rate our stay great. We stayed in the Rose Cottage. It was a really enjoyable stay. Fully equipped and more than we expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Aidam-john Z
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed! Dit was baie lieflik. Die plek is mooi en skoon. Puik diens, sal met liefde aanbeveel.
Nov 2024
Chris L
Saam met lewensmaat
5.0
Net waarna ons gesoek het: rustig, pragtig, veilig en die diens baie professioneel. Rustige atmosfeer in die huis en pragtige tuin. Baie vriendelike g...
Sien meer
Nov 2024
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal dit aanbeveel en weer gebruik. Ons wou 'n skoon, rustige, veilige oorslaap hê en dis presies wat ons gekry het. Pragtige ruim kamer. Heerlike o...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Porterstraat 1, Rawsonville, 6548, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rawsonville Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 1, Rawsonville, 6548, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA460f14530940b2eeb19903badab81f71c50ce82c2c049273b85ca8ec3a344590df4d6f4793f7808fdd3ca41fbe08759541cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 1 Porter Road Rawsonville 6548 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.687621069254 19.311583042145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang