Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springsteen Cabins Rawsonville

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Frank V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. It was a lot of fun. My wife and I enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Baie netjies en skoon, geen geraas en ook baie privaat. Mooi uitsig en heerlike gasbraaier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beeld skoon. Rustigheid. Fantastic. Baie mooi en rustig, en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theodor
Springsteen Cabins Rawsonville
Baie bly julle het dit geniet, kom gerus weer!

Alan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome location and venue. We loved the stay, and as animal lovers, we found the pooch that joined us at times quite homely. He even secured the cabin from the baboons on the mountain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theodor
Springsteen Cabins Rawsonville
Glad you enjoyed it, please come back soon!

Adrian K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Fantastiese ontsnap uit Kaapstad. Ons het wonderlik gebly by Springsteen Cabins. Die verblyf was goed geleë vir ons reis. Dit het alles bevat wat ons nodig gehad het, en die stoep met die uitsig en bad was briljant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tilanie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Peaceful. Tranquil environment. Beautifully furnished cabin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Very chilled relaxing weekend. Beautiful location with stunning views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Baie lekker, fix die paar dinge en ons sal weer 'n naweek kom voorentoe. More, ons het baie lekker gebly, dankie. Paar dinge wat verkeerd is volg. 1. Die inverter trip elke keer as mens 'n kraan oopmaak of toilet spoel (as dit donker is). Ek sal voorstel julle fix dit voor julle weer mense inkry. As ons nie so lekker uitgerus het nie, sou ek 'n gedeelte van die betaling terug eis, want die inverter het letterlik elke keer getrip as ons 'n kraan oopmaak. 2. Die shower het 'n ordentlike klank wat terugslaan vanaf die reuaal. Dit stink en ons moes die badkamerdeur toehou en die badkamerbuitedeur bietjie oophou die hele tyd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roche W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Stunning views. The stay was nothing short of breathtaking. Surrounded by nature, we enjoyed stunning panoramic views of rolling hills and serene landscapes, making it a perfect getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lisa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Ons het lekker gerus en goed afgeskakel. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Theodor Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwshoek Boontjiesrivier-pad 6849, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5b53f37b5654a0a1ac847bf787023c3f142ee52160b0cb9888eeed5b8361ef98ce6b49b47b261223de485d687b1e38ef824?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 695 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 6849 Louwshoek Boontjiesrivier Road Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733444708112 19.349220546939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang