Rebellie Gaste Plaas - Loslit
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wynand Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 69
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Tommie V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Tommie! Baie bly julle het dit baie geniet! Tot weer siens, Groete, Wynand Rebellie Gaste Plaas
Ninette H - Aug 2024
Algehele gradering
Groot groep vriende wat heerlik gekuier het.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Goeie dag Ninette - baie dankie vir die positiewe terugvoer sowel as die besoek aan ons plaas. Baie bly dat julle dit geniet het hier by ons. Tot weer siens. Groete Wynand Rebellie Gaste Plaas
Charlene H - Jun 2024
Algehele gradering
Best value for money.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Goeie dag Charlene - baie dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit baie. Ek bly jy het die wegbreek hier by ons terdeë geniet. Groete Wynand, Rebellie Gaste Plaas.
Egon D - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Much appreciated Egon! I hope your 40th was memorable! Hope to see you again soon!
Christian P - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing nature feeling.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Much appreciated, Christian! Thank you very much for the visit and the feedback. Auf wiedersehen
Anne C - Feb 2023
Algehele gradering
Prestine, beautiful spot close to Clarens.
Lees meerRebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Thank you very much for the positive feedback Anne. Really glad that you enjoyed your stay here with us. It truly is a magical place away from the hustle and bustle where one connects to nature. Best regards, Wynand.
Ninette H - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Ninette. Ek waardeer dit, julle is altyd welkom terug. Groete, Wynand.
Charlene H - Mei 2022
Algehele gradering
Always clean, owner available when needed, value for money.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ja, ons het 'n massiewe hoeveelheid reën gehad hier sedert Januarie. Ons gaan binnekort die pad weer te skraap. Vriendelike groete, Rebellie bestuur.
Natasha L - Mei 2022
Algehele gradering
Incredible stay unforgettable.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
It is much appreciated. Thank you for the positive feedback and we are very happy that you thoroughly enjoyed your stay.
Elsa C - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome!
Seluminyane Seleke S - Okt 2022
Algehele gradering
What I liked most is that the place is far from the people and you can make as much noise as you like.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Thank you Seluminyane and friends for the visit.
Corne C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Adele V - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike geriewe, pragtige omgewing.
Gail C - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful, peaceful stay. Would definitely go again.
Charlene H - Aug 2020
Algehele gradering
Best view, clean accommodation, everything you need for a enjoyable stay.
Charlene H - Feb 2020
Algehele gradering
Skoon, gerieflike verblyf.
Karin M - Sep 2020
Algehele gradering
Dit is 'n heerlike familie-kuierplek. Baie lekker lapa en groot kombuis ten volle toegerus.
Rozanne B - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Lees meerRebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Baie dankie julle was wonderlike gaste! Kom gerus weer.
Groete
Nic
Carol V - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige nuwe jaar met asemrowende uitsig!
Carl D - Des 2017
Algehele gradering
Vir 'n groep 'n baie lekker plek, netjies en skoon.
Tialize H - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Karyn P - Jan 2017
Algehele gradering
Diamant van 'n rusplekkie.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Baie dankie Karyn, dit was 'n plesier om julle hier te kon hê!
Nic
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rebellie Wildplaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang