Rebellie Gaste Plaas - Mooihoek
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wynand Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 69
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Deidre K - Mrt 2024
Algehele gradering
Love die plek!
Rebellie Gaste Plaas - Mooihoek se terugvoer
Goeie dag, Deidre. Baie dankie vir die besoek asook die positiewe terugvoer! Tot weer siens. Groete, Wynand Rebellie Gaste Plaas.
Prelosh M - Apr 2023
Algehele gradering
Location was very peaceful and serene. Enjoyed the beauty of nature, away from the bustle of the city.
Rebellie Gaste Plaas - Mooihoek se terugvoer
Good day Prelosh - thank you very much for the feedback. Please note that numerous "normal vehicles" have visited in the past without any hastles. A 4x4 is definitely not required to access the farm. Best regards Wynand Rebellie Guest Farm
Ruben L - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, lekker stil en rustig.
Rebellie Gaste Plaas - Mooihoek se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Ruben! Baie bly julle het die naweek weg terdeë geniet. Altyd welkom terug. Tot weers siens.
Groete
Wynand
Elmarie S - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang