Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge is sowat 14 km vanaf Clarens in die Vrystaat en bied 'n onvergeetlike wegbreek in die berge.

Die lodge bied slaapplek aan 7 gaste in 2 slaapkamers en 'n solder. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte- en enkelbed. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die solder het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke bring.

Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas en etenstafel. Die sitkamer het 'n kaggel en daar is 'n patio met braaigeriewe.

The Lodge is troeteldiervriendelik, maar hou asb. kleiner honde aan 'n leiband.

Rebellie Gaste Plaas het nie heinings nie en wilde diere soos swartwildebeeste, elande, sebras en blesbokke wei vrylik hier rond. Ons bied verskeie doendinge op die perseel: Gaste kan die berg uitklim om die lieflike uitsigte oor Lesotho en Clarens te aanskou, 'n bietjie gaan rondry op ons 4x4-roetes (moeilikheidsgraad 3 tot 5), of die plaas per bergfiets gaan verken. Ander nabygeleë aktiwiteite sluit perdry, teikenskiet, visvang en riviervlotvaart in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rarang S
5.0
Snowcation. My stay coincided with the snowfall in FS. The owner's partner offered to drive my crew in her car for snow sighting at no ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Richard S
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Baie lekker gekuier!
Aug 2024
Johan B
5.0
Stilte en ruimte vir die siel. Die stilte en ruimte was heerlik. Baie stap opsies met asemrowende uitsig. Sal graag 'n slag in die somer wil terugkeer...
Sien meer
Jul 2024
Theo I
Saam met lewensmaat
5.0
Uitmuntende waarde vir geld! Perfekte verblyf in die berge, weg van die stad se lawaai. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel e...
Sien meer
Des 2023
Eloise K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het ongelooflik lekker gebly, dankie. Asemrowende natuurskoon. Ons geniet dit elke keer.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rebellie Gaste Plaas - The Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6deb07f60dbc94ddefdab4a224a8d5ce52d941cf329a7e021ac385b6f01b45e31e7eb37b02b957688065dd30ce54caef0f65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 7) 44 5 1 5 Farm Rebellie Off the R712 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.581924669924 28.494187996365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang