Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Redberry Farm

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Redberry Farm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Redberry Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tania C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C

A brilliant .

Was a lovely place to stay, all facilities were great. People were so friendly; it was a pleasure to stay here. A big plus was that we had no load shedding affecting us, and of course the free strawberry picking was great.

Mia T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mia T

Wonderlike verblyf.

Pragtige kothuis met wonderlike diens van die gasheer af! Hy is so bietjie aan die "pricey" kant, maar dit was perfek vir wat ons nodig gehad het.

Redberry Farm se terugvoer

Goeie dag Mia,
Baie dankie vir die boodskappie en die positiewe terugvoer. Vriendelike groete

Redberry Farm
Pieter E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E

Alles in een.

Baie lekker gekuier!

Carina K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina K

Puik!

Puik ligging, Puik diens. Puik aktiwiteite vir kinders en die hele gesin. Definitief 'n regmerkie op alle vlakke! Sal aanbeveel vir enige iemand.

Adel P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel P

Pragtige plaashuis.

Redberry Farm het uit hul pad gegaan om ons by die restaurant te akkommodeer al was die kombuis reeds gesluit. Mooi plaashuis met al die nodige om dit gerieflik te maak.

Rejane V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rejane V

Best accommodation ever!

Redberry has a stunning location, lots to keep kids busy, gorgeous cottage and fabulous staff.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste verblyf ooit!

Redberry Farm het 'n wonderlike ligging, baie om kinders mee besig te hou, pragtige kothuis en fantastiese personeel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marinda D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D

Al my verwagtinge is oortref.

Indien jy moeg is vir die stadsgeraas en hou van 'n plaasomgewing, en 'n plek met baie aktiwiteite, is die definitief die regte plek. Ons sal definitief weer gaan, maar volgende keer vir langer as 'n naweek.

Marli W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli W

Heerlike plaas verblyf!

Gemaklike verblyf met 2 kamers vir 4 persone op 'n aarbeiplaas. Baie aktiwiteite vir die kinders op die plaas, en 'n heerlike restaurant, koffiewinkel, plaaswinkel, wynproe en vele meer! Sal beslis Redberry Farm aanbeveel!

Liezel L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L

Awesome verblyf. Awesome uitsig.

Ons was vir 'n netbaltoernooi in George. Lieflike dorp. Was min by verblyf. Wel eerste dag scones en aarbeikonfyt by hul geëet. Was vingerleklekker. Heerlik gebly in kothuis op plaas. Definitief 'n moet om oor te slaap.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom-weg, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMzAxMDQ2LTZlYTItNGQ3Yy1hYWNlLWIwNmY5ZWY2ZTdkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Geelhoutboom Road Blanco 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.958525 22.382356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang