Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reebok Akkommodasie

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gustav S
Lang verblyf
5.0
Des 2022

Lekker gebly en gekuier. Uitstekende gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Reebok Akkommodasie
Baie dankie Gustav. Ons sal so graag vir julle weer hier wil verwelkom.

Suret K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Vriendelike eienaars. Gasvry. Skoon en netjies. Naby die see. Veilig gevoel. Absolute aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Reebok Akkommodasie
Baie dankie Suret. Julle is enige tyd weer welkom.

Hannacke F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Wat 'n wonderlike ervaring! Heerlike, goed-toegeruste woonstel met vriendelike eienaars wat uit hul pad uit gaan om alles so gerieflik as moontlik te maak! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanel H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Desember 2020-vakansie. Wow! Wat 'n lekker ervaring. Die akkommodasie is perfek en netjies. Die eienaars is vreeslik vriendelik. Ons het 2 klein kindertjies wat net so welkom gevoel het om nie eers te praat van al die moeite wat gedoen word nie. Ons sal vir seker weer en weer gebruik maak van Reebok Akkommodasie. Loopafstand van die tidal pools en rotse. Teen die supermark en naby aan letterlik alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fourie-laan, Reebok, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfgIXYK8QpxlibGeAKsEOIryKP89jS979ZmKG7hK7EUUDHe40Vb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 7 Fourie Avenue Reebok 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -34.075784 22.17488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang