Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reebok Akkommodasie

Selfsorg
Winteraanbod 35% af

Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Feb 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fourie-laan, Reebok, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 040 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Reebok Akkommodasie vakansiewoonstel geleë binne maklike bereik van die strand, in die kusdorpie Reebok. Die gehuggie lê tussen Klein Brakrivier en Groot Brakrivier, en dit is 'n entjie se ry vanaf Hartenbos, Mosselbaai, George en George Lughawe.

Hierdie 2-slaapkamer-eenheid is op die grondvloer van die eienaars se huis geleë en bied slaapplek aan 4 gaste en 'n baba tussen 0 en 24 maande. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en babageriewe, insluitend 'n eetstoel, bababad en 'n bababed (kampbedjie) met 'n matras, en 'n speelhok vir 'n kind tot 24 maande. . Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 2 waaiers, 'n haardroër, 'n radio en 'n kluis.

Aangesien almal deur beurtkrag geraak word, het die onderneming 'n kragopwekker aangekoop om krag te voorsien tydens kragonderbrekings.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en basiese toebehore. Bykomende geriewe vir die eenheid sluit 'n platskerm-TV met volledige DStv, DVD-speler, 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie in. Wi-Fi is beskikbaar.

Linne en badhanddoeke word voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in Botlierskop Wildreservaat, Reebokstrand, Kleinbrakstrand, De Dekke Restaurant en ander restaurante, Oubaai Gholflandgoed, asook ander gholfbane en die Garden Route Casino terwyl doendinge soos swem (die strand is binne loopafstand) , voetslaan, bergfietsry, kajakvaart, visvang, helikopterritte, valskermsweef en wynproe kan in die omgewing geniet word. Gaste kan ook tussen Mei en Desember hier dolfyne en walvisse sien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Kroaties
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 7 Fourie-laan, Reebok, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Reebok Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fourie-laan, Reebok, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfgIXYK8QpxlibGeAKsEOIryKP89jS979ZmKG7hK7EUUDHe40Vb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 7 Fourie Avenue Reebok 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -34.075784 22.17488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang