Rehoboth Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Heidestraat 18, Elim, 7284, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rehoboth Guesthouse bied knus oornagverblyf op die boonste verdieping van die eienaar se woning, wat ook onder woon. Dié gastehuis is in die klein dorpie Elim in die Wes-Kaap geleë, sowat 46 km van die kusdorpie Kaap Agulhas af.
Verblyf word in 3 slaapkamers gebied, wat almal op die boonste verdieping is. Die eerste en tweede slaapkamers het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en daar is 'n bad in die tweede badkamer. 'n Aparte toilet is ook op die onderste verdieping beskikbaar. Daar is 'n gedeelde leefarea met twee rusbanke, 'n binnebraai-area en 'n kombuisie, sowel as 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n volledig ingerigte kombuis op die onderste verdieping en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan ook die Elim Watermeul en sy restaurant besoek, wat naby die eiendom is.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Lunette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Heidestraat 18, Elim, 7284, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Heidestraat 18, Elim, 7284, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang