Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reinet Manor

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Tracy K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het die beste ontbyt en diens gekry. Die stort was net 'n bietjie onreguleerbaar, die lugverkoeler het nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongani N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Excellent and peaceful. The place is peaceful and clean with excellent linen, and breakfast was top.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Wat 'n stunning plek! Die 2 kamers vir enkel gesinne (2 per kamer) maak dit ideaal vir tieners. Naby, maar tog op hulle eie. Ontbyt was regtig great en oor as genoeg melk, koffie en tee in die kamers was wat ons nodig gehad het na die lang pad. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ane
Reinet Manor
Baie dankie vir die terugvoer, Lynnette. Ons is bly julle het dit geniet! Hoop om julle weer te verwelkom.

Sharon V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Baie vriendelike atmosfeer. Staff baie behulpsaam, heerlike ontbyt. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nardus H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Baie aangenaam. Ons verblyf was baie aangenaam. Kytie was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek W
1 nag
4.8
Mei 2023

All we needed. Warm and comfortable. Little but out of town but lovely and clean. Had a leka braai with other folk we met there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ane
Reinet Manor
Thank you very much. We hope to accommodate you again.

Elizabeth M
1 nag
4.2
Jun 2023

Ontvangs was bietjie vreemd. Geen aanduidings hoe om in te kom en die volgende dag uit te gaan nie. Bietjie aan jouself oorgelaat. Kamer was skoon, maar baie onpersoonlik. Ek het die indruk gekry dat dit 'n nuwe plek is. Terrein onnet en parkering sommer so oop. Bed en beddegoed was heerlik. Vir my doel was dit heel okay. My besoek was nie 'n 'kuier' nie. Ek het bloot oornag. Soos reeds vermeld, het ek effens aan myself oorgelaat gevoel. Daar was onverstaanbare dinge, n.l. geen water nie wat later duidelik geraak het dat dit beurtkrag was. Sou gaaf gewees het as die beurtkrag tye iewers opgesit was, ens. Nietemin, lekker geslaap en 'n lekker ontbyt in die kamer gekry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
1.6
Jun 2023

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Philip R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Skoon en netjies, lekker geslaap en fantastiese ontbyt. Dankie. As jy daar stilhou dan dink jy waarin het ek my begewe, maar stap in daardie kamer en alles is so perfek en mooi skoon. Sal nooit weer op enige ander plek in Graaff-Reinet wil slaap. Veiligheid ook baie goed. Hulle is hulle 5 sterre waardig wat ek hulle gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ane
Reinet Manor
Baie dankie, ons hoop om julle weer by ons te verwelkom.

Marietjie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Het 2 nagte daar gebly. Dis regtig waarde vir jou geld. Ontbyt wat in kamer bedien word was hopeloos te veel. Kamer is ruim en netjies. Al probleem is dat wasbak se water nie wil uitloop en omdat dit heeltyd gereën het was die songeysers se water koud. Het dit 'n paar keer aan personeel genoem. Eerste oggend so gestort maar tweede oggend maar water in ketel gekook om die nodige te doen. Die feit dat jou kamer 'n buitedeur met ander kamer deel was ook nie baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ane
Reinet Manor
Dankie vir die terugvoer. Ek is jammer oor die warm water ons het reeds die probleem opgelos deur elemente ook te instaleer. Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R63, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaBRSmlq62IXpH3pE6OSKl2fRiBvHPCCJHhKVfNQUC8QymG9gGS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 R63 Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.32051 24.563538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang