Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Remhoogte Farmstay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Boesmanspad, Langeberg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Remhoogte Farmstay is 'n werkende plaas aan die voet van die Langeberge in die Bonnievale-omgewing in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat uit die gewoel wil ontsnap en 'n ontspannende wegbreek wil hê.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamers met 'n stort. Die een kamer het 'n slaapbank wat geskik is vir 2 kinders. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die oorblywende slaapkamer. Die badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en lugbraaier toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Daar is ook 'n stoep by die kroeg en buitesitplek of gaste kan 'n kort stappie langs die roete na die waterval geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rochelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • R60, Boesmanspad, Langeberg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Remhoogte Farmstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Boesmanspad, Langeberg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9a183c1eda0b5f4b9207cf0c9ef81f0d7a67fd42aa762957bf69456102f21dbf7f8e6dda172fe9220995b6f7d84c508bc5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 R60 Boesmanspad, Langeberg 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.894516006767 20.179781704031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang