Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rendezvous

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Suzelle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Fantastiese uitsig, rustig. Ongelooflike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Rendezvous
Hi Suzelle, Baie dankie vir u resensie, ons sien daarna uit om u weer te huisves. Gavin

Anmari G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Baie lekker. Was baie lekker, maar ek het wel 'n paar gebreekte goed gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arrie P
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Ons verblyf in Rendezvous was een groot plesier. Die huis is baie netjies en funksioneel ingerig en die uitsig iets om oor te droom. Ons het die ruim stoep ten volle benut (dit sluit die gasbraaier in). Die eienaar het alles moontlik gedoen om die plek mooi en veilig te hou. Ek kan Rendezvous met groot vrymoedigheid aanbeveel as 'n besondere plek om jou geestelike en emosionele "batterye" te kom laai. Baie dankie Gavin dat jy Rendezvous beskikbaar stel vir ander mense soos ons! Baie dankie vir 'n heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Rendezvous
Hallo Arrie Baie dankie vir so 'n wonderlike resensie, dit word hoog op prys gestel deur my vrou en myself. Dit is 'n plek waar ons gereeld ons batterye herlaai! Ons sien uit daarna om jou weer in die nabye toekoms te huisves. Gavin en Sharon

Robert S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Gerieflike kuierhuis met besondere ligging. Ruim, gesellige huis met besondere kuierdekke in dig begroeide hange met 'n uitsig oor rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gavin
Rendezvous
Hi Robert. Baie dankie vir u resensie, ons sien daarna uit om u weer te huisves. Gavin

Eliz-mari O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Pragtig. Baie gerieflike huis. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Rendezvous
Hi Eliz Baie dankie vir u resensie, ons sien daarna uit om u weer te huisves. Gavin

Charlene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Dit was wonderlik gewees. Rustig met pragtige natuurskoon. Net wat jy nodig het om weg te kom van die gejaag van dit stad. Alles was perfek en pragtig. Partykeer het mens net die wegbreek nodig en stilte en natuurskoon. In die oggend word jy gegroet deur voëltjies en partykeer 'n apie of twee. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enigiemand wat wil wegkom van die stad se gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Rendezvous
Liewe Charlene, baie dankie vir u resensie, ons sien uit daarna om u weer te huisves. Gavin

Christine O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Rustig, rustig, pragtig! Het baie lekker gebly, ruim stoep en lekker plekkie om te sit langs die rivier en voëltjies kyk. Beslis die beste plek om af te sluit van die buitewêreld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Rendezvous
Liewe Christine, baie dankie vir u resensie, ons sien daarna uit om u weer te huisves. Gavin

Charmaine W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2022

Boesmans-kuier. Rendezvous is pragtig. Dekor keurig gekies. Heerlike stoep vir 'n kuiertjie met 'n wyntjie terwyl jy uitkyk oor die Boesmansrivier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gavin
Rendezvous
Hi Charmaine Baie dankie vir u resensie. Ons hoop julle kom terug om nog n wyntjie weer te geniet op die stoep! Gavin

Deonavan J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2022

Awesome weekend. The place is very neat and comfortable. Very relaxing and a great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Rendezvous
Hi Deonavan, many thanks for your review, we look forward to hosting you again. Gavin

Adel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Amazing Ons het ons 11 jaar huweliksherdenking hier spandeer. Plek is pragtig, ingerig met alles wat nodig is. Baie baie netjies. En bonus is natuurlik om soggens deur voëls wakker gemaak te word en heeltyd op die Boesmansrivier uit te kyk. Gaan beslis terug met die gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Rendezvous
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien daarna uit om jou en jou gesin binnekort te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 950
R1 950 R1 365
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 365
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzersingel 20, Rivers Bend, Boesmansrivier, 6190, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e86400ded2c1bfdce204c64f4887a71fcb4cab88a542347e935c8a677425624990b39d1455b1d6b97b3ec02f64ec39c2829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 365 per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 20 Coetzer Crescent Rivers Bend 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.675454 26.6483339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang