Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rensburghoek Gaste Plaas

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Bouke S
1 nag Saam met vriende
4.2
Feb 2023

Aangenaam, gasheer was baie behulpsaam. Ons het wel die gebruik van 'n goeie yskas/vrieskas gemis. Daar is nie en suite-badkamers nie en ons het 'n badkamer gedeel met ons vriende. Ander gaste mag probleme daarmee hê.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tersia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Dit was fantasties, die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en sal ek beslis teruggaan om daar te gaan kuier! Die Gasteplaas was net wat ons nodig gehad het, rustig, veilig en die persone met wie ons kontak gehad het op die plaas was vriendelik en ons het lekker saam gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alrike F
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Excellent service, food and the place to relax. We loved our stay there. We were really looked after from the moment we booked until we left. Chilling under the trees after a busy week was great. The room was comfortable and clean. The meals were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2018

Baie gerieflik. Dis netjies en naby alles.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
Rensburghoek Gaste Plaas
Baie Dankie Derick, dit was heerlik om jul hier te he, lekker gesels.

Rupert B
1 nag
4.8
Jun 2018

Gasvryheid op sy beste met heerlike kos! Hartlike gasvryheid, pragtige omgewing, kos uit die boonste rakke en waarde vir jou rande. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2018

Was baie lekker en rustig. Was n baie lekker plek om uit te rus. Met vriendelike mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elsie
Rensburghoek Gaste Plaas
Dankie Adam, dis so lekker om mense te verwelom wat waardeer wat ons bied!!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuPC5u29v1azVfz3OjNIMBwBliWMPO9Nt6FNjOVl0bSjGu6wfRn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 R26 Road Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.795206754426 28.019282870729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang