Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Resort Living on the Water, Thesen Islands

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Restio-eiland R13, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Resort Living on the Water, Thesen Islands, is 'n selfsorgvakansie-eenheid wat in die wêreldbekende Thesen Islands Blouvlaglandgoed en Marina geleë is. Dit bied privaat strande en bootvaartkanale met huise in Cape Cod-styl, 'n doolhof, voëlskuilplek, tennisbane, setperke en 'n speelgrond vir kinders.

Hierdie pragtige waterkant-eenheid beskik oor 4 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan altesaam 8 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is 2 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en sy eie badkamer met 'n stort. Al 4 slaapkamers het toegang tot 'n balkon of patio wat oor die kanaal uitkyk.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is wasgoedgeriewe in die eenheid wat gebruik kan word. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale.

Die eenheid het verskeie deure wat na buite lei, wat gaste uitsigte oor die water en omgewing deur die hele huis bied. Deur die stapeldeure is daar 'n ruim braai-area met 'n 8-sitplek etenstafel. Gaste kan maklik toegang tot die water kry via hul eie patio en jetty. Thesen Islands bied ook 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Magru Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Restio-eiland R13, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Restio-eiland R13, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeaaca47103f04f5e57c0ad3facf761c79e062482e1da9cb178145ec3e9a2154b5afc2469e364271f8ea3705d8c85895e772?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8) R13 Restio Island Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.046403914355 23.048046254771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang