Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest Collection Deck Studio

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chabivin Plaas, Blaauwklippenpad, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rest Collection Deck Studio bied selfsorgverblyf op 'n boetiek-wynplaas in Stellenbosch wat in vonkelwynproduksie spesialiseer. Dié privaat ateljee het 'n sondek op die dak en bied 'n uitsig op Stellenbosch se berge en oor die Blaauwklippen-vallei.

Dié luukse ateljee is oopplan en beslaan 70 m². Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, dennehoutkaste en 'n berg-uitsig. Die badkamer is groot en modern met 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n kaggel, lugversorging, 'n slim-TV en onbeperkte WiFi. Die ateljee het ingeboude Bluetooth-luidsprekers en raakskerm-ligte.

Die privaat sondek op die dak het sonstoele, 'n sambreel en 'n pragtige uitsig op Stellenbosch se berge en oor die Blaauwklippen-vallei. Daar is ook nou 'n lieflike houtvuur-warmbad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
David J
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and tranquil. Great and pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Heather R
Saam met lewensmaat
5.0
Perfectly located with beautiful finishes. Beautiful location! Beautiful finishes!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
James B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, comfortable, no hassle stay with a lovely view. Lovely stay, easy communication with the hosts, comfortable and clean. Friend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Susan T
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Gerieflik. Privaat. Puik! Baie rustige plaas-omgewing. Pragtige uitsig en baie privaat. Die plekkie was uiters netjies en skoon. Ons kom vir s...
Sien meer
Mei 2024
Jan P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was uniek en besonders verby! Die dierelewe was awesome! Die honde wat met die bokkies speel, het ons so geniet! Dit was 'n bitter lekker kuiertji...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Chabivin Plaas, Blaauwklippenpad, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest Collection Deck Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chabivin Plaas, Blaauwklippenpad, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIpOEiGIksv6KcDvqRXFDznCwWxXEO6Mv3JTvTTcfwyqGzFouvT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Chabivin Farm Blaauwklippen Road, Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.973388957321 18.852742456406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang