Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest a Bit at Glentana

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Barend G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Kon bietjie lekker uitrus. Baie goed ingerig met 'n eenheid, met stoof en oond, wasmasjien en tuimeldroeër was baie gerieflik. Honde vriendelik vir my pomeranians en die gerustheid dat my motor in die garage kon slaap was wonderlik. Die area is baie veilig. Loopafstand van die strand. Met uitsig vanuit die kamers en kan golwe hoor. Baie lekker gebly. Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrei
Rest a Bit at Glentana
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Groete, Andrei

Marlene V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik, skoon, naby die strand. Wat 'n pragtige ruim plek en binne 'n paar minute se loop is jy op die strand. Ons het ook die voorreg gehad om die eienaars te ontmoet wat ons ongelooflik welkom laat voel het. Al wat kort is 'n braaitang, gewoonlik het ons een in die kar, maar hierdie keer het ons vergeet om hom in te laai. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrei
Rest a Bit at Glentana
Baie dankie vir die sê van die braaitang. Ons koop dadelik een. Groete, Andrei

Karin V
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2023

Dis is baie gerieflik. Ons het lekker gekuier. Ons het lekker gekuier. Die weer was lekker gewees. Ons waardeer die voorsiening vir gasplaat vir wanneer dit loadshedding was. Alles was gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Quinten B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Awesome, baie netjies en waarde vir geld. Eienaar ontmoet wat awesome mense is. Dankie vir 'n lekker kuier. Dankie vir die uitstekende verblyf en gasvryheid. Sal definitief weer gaan. Kan dit gerus aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrei
Rest a Bit at Glentana
Dit was ons voorreg om julle te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle eendag weer te ontvang. Ronnie en Andrei Heys

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Sariana J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Lekker gekuier. Die woonstel het alles gebied wat jou nodig het. Baie netjies en skoon. Stapafstand van strand, met jong kleuters het ons wel verkies om eerder te ry na hoofstrand. Baie dankie vir 'n lekker kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
Lang verblyf
5.0
Nov 2021

Baie gerieflik, nie te ver van die strand nie. Ek en my ma het die tyd baie geniet. Die woonstel is gerieflik ingerig. Die stilte met net die gedruis van die see is baie rustig. Ek is ook bly oor die heining om ons honde in te hou. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Aangenaam verras Baie lekker gebly, daar is alles en meer wat jy nodig het. Skoon en netjies, sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie netjiese en skoon verblyf. Mense baie vriendelik en hulpvaardig. Sal defintief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2021

Oulike plek! Dit is regtig 'n baie oulike plek. Ruim, goed toegerus, netjies en smaakvol. Kan dit enige tyd aanbeveel. Sal graag weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andrei Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 17, Glentana, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAded3183bb3b50621e880d2ef62e8a21336063303e95d9c4a062026f3dafe552f15efc490cf305b5edfab8dd3723d94f2d6ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 17 Seekat Street Glentana 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048367218007 22.311074620238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang