Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus Seefront Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 15, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 062 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Onrus Seefront Huis is 'n selfsorg-eenheid aan die strand wat ideaal geleë is in Onrus, 5 minute vanaf Hermanus. Hierdie eenheid is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne vakansie.

Dié eenheid bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers plus 'n aparte toilet (geleë op die boonste verdieping). Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer op die boonste verdieping is ingerig met 'n dubbelbed. Albei slaapkamers het ingeboude kaste. Die badkamer op die boonste verdieping het 'n ruim stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is op die onderste verdieping en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die baie ruim en suite-badkamer is toegerus met 'n ruim stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Beide die kombuis, sitkamer en eetareas is op die boonste verdieping geleë. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met 'n gerieflike sitkamerstel. Die eetkamer is ingerig met 'n etenstafel met 8 stoele. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die skaduryke buite-area wat spog met 'n buite-etenstafel met 8 stoele. Dié eenheid spog ook met 'n balkon met berg- en see-uitsigte en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi en parkeerplek van die straat af. Hierdie eiendom het sonkrag in die geval van beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Onrus Seefront Huis
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 99

Resensies 431

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Atlantic-rylaan 15, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Seefront Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 062
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 062
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 15, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2457502abefef92e48b54bbab5a4fecf912b661970efc1372921f39e47fb796d2cab4e4ca22f270f825c7240fe2e97e7052d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 062 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 15 Atlantic Drive Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.4171993 19.1733692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang