Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Rex Hotel

  • Kapasiteit: 112 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-straat 8, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die aha Rex Hotel bied elegante en gesofistikeerde verblyf in Knysna, wat in die wêreld-beroemde Tuinroete geleë is. aha Rex Hotel is die ideale basis vanwaar gaste die beeldskone strande, woude, strandmere en ander besienswaardighede kan verken.

Verblyf by die hotel bestaan uit verskeie kamers wat 'n modieuse, stedelike atmosfeer met 'n mengsel van moderne en klassieke dekor reflekteer. Elke woonstel het lugversorging en 'n en suite-badkamer, 'n haardroër, elektroniese kluis, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie wat op versoek met voorraad gevul word. Daar is ook 'n LCD-TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi-toegang vir vermaak.

Ontbyt en ander maaltye kan by die restaurant op die perseel bestel word. Die hotel bied ook geriewe soos 'n wasgoeddiens teen ekstra koste, gratis onderdakparkeerplek, eksklusiewe kleinhandelaars in die binnehof, 'n haarsalon op die perseel, 24 uur-sekuriteit en 'n ontvangstoonbank.

aha The Rex Hotel bied reisigers die geleentheid om Knysna se wêreldklas-restaurante, lowergroen woude, natuurreservate, kunsvlyt en strandmeer te kom verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Anna-mart E
Gesin met klein kinders
5.0
Modern, skoon, netjies en naby alles! Netjiese moderne kamers en heerlike beddegoed - alles skoon en modern! Lekker ontbyt en 'n bar wat tot laat oop ...
Sien meer
Feb 2024
Gerry J
Gesin met tieners
5.0
Great location. Awesome service and pleasant staff. We enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Rudi B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi hotel naby alles. Die hotel is baie mooi en netjies en ook naby die Waterfront.
Feb 2023
Renet M
Gesin met tieners
4.6
Baie gerieflik, naby als, goeie diens. Baie lekker gebly. Gerieflike kamers, netjies, goeie ontbyt, alles wat nodig is vir oornag verblyf.
Des 2023
Tanya S
Saam met lewensmaat
4.0
Goed. Diens is goed en personeel vriendelik! Hietel kan bietjie opgradeer.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 151

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Gray-straat 8, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aha Rex Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-straat 8, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd93dc283a265ae7a63241a65187576f7f5a11ee5d4d103b3cb9bb39a61cefb4c455a2539df1bed3de8ec9566b0ddbd337d2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 8 Gray Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.039135935764 23.045314953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang