Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietfontein Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

N moet-herhaal- word -kuier! Pragtige omgewing, lekker staproetes, vriendelike en hulpvaardige bestuur, en fantastiese hot tubs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Wonderlik rustig. Ons het heerlik gekuier by Rietfontein. Mooiste area en alles was gerieflik. Die swembad en warmbaddens het baie goed gewerk in die hitte. Sal hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rietfontein
Rietfontein Guest Farm
Baie dankie vir u terugvoerig, ons waardeer dit regtig. Ons is so bly dat julle 'n wonderlike tyd gehad het.

Susan A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2023

Fabulous stay. Fantastic stay. The farm manager was so welcoming. Nothing was too much trouble and we had a wonderful stay. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2023

Lovely place, need a 4X4 on property, hot water and stove did not work for 2 of our 3 day stay. We did not plan on staying on property, but lucky enough to see zebra and a few deer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Rietfontein
Rietfontein Guest Farm
Dear Ruth, thanks so much for your review and feedback. Such a pity, that you did not bring your challenges, with the hot water and stove to our attention immediately. I know we replaced your gas cylinder, during your stay and all should have been working perfectly after the cylinder replacement. We hope you and your extended family, enjoyed the Rietfontein Guest Farm - Route 62 The Little Karoo Xperience. Warm regards Mark and Pearl

Lize C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Tranquility. Loved the peace and quiet, the variety of birds visiting. Teenagers had a lot of fun in the hot tub. Quality linen and everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rietfontein
Rietfontein Guest Farm
Dear Lize, thank you so much for your review. We are delighted you enjoyed the Xperience here at Rietfontein Guest Farm and that your kids could tear themselves away from social media, to enjoy a little digital detox in your private hot tub. It would be an absolute pleasure to welcome you back in the future. Warm regards and appreciation, your Hosts - Mark and Pearl.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2022

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Rietfontein
Rietfontein Guest Farm
Geagte Lynette, Baie Dankie vir u terugvoering, ons probeer Baie Hard om n "oasis" te skep in die Klein Karoo vir al ons Gaste. So bly julle het die tyd en "Digital Detox" by Rietfontein Gaste Plaas geniet. Warm groete en dankbaarheid, Mark & Pearl

Karl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2021

Love the Klein Karoo semi-desert scrubland. The chalet was beautiful placed next to a kloof looking over thorn trees etc. with lots of birds. Will come visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2021

Oulik, maar... Oulike plek, netjies en so aan. Die jacuzzi was baie lekker en kinders het die ervaring baie geniet. Ek is nie seker dit was gepas vir die prys nie maar was nie totaal ongelukkig nie. Die bergfiets roete is glad nie goed gemerk nie en my arme vrou het baie verdwaal. Ons het ook gesukkel met aanwysings vir die staproete. Verder is daar nie 'n 4x4 roete soos aangedui nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Rietfontein
Rietfontein Guest Farm
Hi Jacques, Ek is bly julle het die hot-tubs geniet en dat die huisie na julle smaak was. Die bergfiets roetes is op publieke paaie. Niemand het nog ooit verkeerd gestap op die uitgemerkte roete nie. Nerens word geadverteer dat ons 4x4 roetes doen nie. Bly veilig. Groete

Bernice K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

'n Lekker bestemming in die natuur met meeste wat jy benodig. Die swembad en 'hot tub' was presies soos foto's gewys het en ons het dit baie geniet. Ons gasvrou en gasheer was baie vriendelik. Dit was wel sleg dat daar geen voorsiening gemaak was om 'n foon in die huis te kon laai nie, maar dit moes in die ontvangslokaal gedoen word. Alhoewel die verblyf baie netjies was, benodig dit 'n opgradering vir die prys wat gevra word. Die prys maak sin vir 4 mense, maar vir 2 mense is dit te duur vir wat jy kry. Ons sal voorstel dat daar een kragprop met 'n USB port in die huisies geïnstalleer word, sodat gaste wel 'n foon kan herlaai in die huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Rietfontein
Rietfontein Guest Farm
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeur dit opreg. Ons is bly julle het jou tyd by Rietfontein Gaste Plaas geniet. Ons is in die process, om een vir een, al 5 van ons kothuisies te opgradeur, insluiting 'n USB kragprop in buide kamers, vir die herlaai van digitaale toerusting. Dankie ook vir u komentaar oor onse pryse (vir 2 x volvasse persoone) in vergelyking tot die volle kothuise se kapasiteit, ons is in die process om dit te ondersoek, om die waarde vir geld, te handhaaf. Weerens baie dankie vir u terugvoering.

Johan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Rus vir die siel! Charl is 'n ongelooflike gasheer. Hy het ons baie tuis laat voel. Die plekkie was lieflik. Die kinders het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rietfontein
Rietfontein Guest Farm
Hi Johanndi, Ek is bly julle het dit geniet hier by ons. Ek sien uit daarna om julle weer op Rietfontein te verwelkom. Voorspoed. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rietfontein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Plaas, Langs die R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS3nvBbHTMfFW4xHrZg8FPHqa6uxFH8jV6TOGHIleaRregw8tNL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Farm Rietfontein Off the R62 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.585841666667 21.004444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang