Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietfontein Guest Farm

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Plaas, Langs die R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rietfontein Guest Farm skuil in die heuwels tussen Barrydale en Ladismith en bied gaste 'n keuse van 5 selfsorgplaaskothuise. Afsonderlik geleë en geskei deur peperbome en riete, word die kothuise met paadjies of voetbrûe verbind.

Die kothuise het elkeen 2 slaapkamers wat met dubbel- en enkelbeddens ingerig is en 'n badkamer met 'n stort. Vir gerief is beddegoed en handdoeke beskikbaar. Elke kothuis het ook 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas asook 'n etenstafel. Die kothuise het 'n vuurarea sowel as 'n buitebraai-area. Elkeen van die kothuise het 'n stoep. Alle kothuise het nou 'n privaat buite-houtvuur-bubbelbad. Gaste moet asseblief hul eie eet- en drinkgoed saambring.

Rietfontein Gasteplaas is aan die suidelike voorheuwels van die ruwe Touwsberge, die area bied lieflike uitsigte en is buite die gebaande pad geleë. Die plaas bied 'n netwerk van staproetes, bergfietsroetes en ryroetes in die omgewing.
Neem asseblief kennis dat ons heeltemal van die rooster af is. Daar is geen Eskom-krag naby ons nie. Alle kothuise het 12V krag van Solar vir die ligte en die stoof en geiser werk met gas. Geen 220 volt toestelle sal hier werk nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Rietfontein Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rietfontein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rietfontein Plaas, Langs die R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rietfontein Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Plaas, Langs die R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS3nvBbHTMfFW4xHrZg8FPHqa6uxFH8jV6TOGHIleaRregw8tNL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Farm Rietfontein Off the R62 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.585841666667 21.004444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang