Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietspruit Country Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppies, Bossiesveld, 10 km vanaf Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rietspruit Country Cottage is perfek geleë tussen die vrugteboorde van Villiersdorp en Worcester se wynroete. Rietspruit is in 'n pragtige landskap geleë en ons gerieflike akkommodasie word aangebied in 'n gesinskothuis of in 'n kleiner eenheid wat geskik is vir 2 mense.

Elke eenheid is smaakvol versier en het 'n TV met sekere DStv-kanale. Perkallinne en badhanddoeke word voorsien en daar is 'n gasvryheidskinkbord met tee, koffie, suiker en beskuit. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Ontbyt en aandete is beskikbaar moet moet vooraf gereël en kos ekstra.

Gaste kan by ons dammetjie ontspan, voëlkyk, fietsry, voetslaan en die jongspan kan maatjies maak met die twee oulike Angorabokke en verskeie voëls. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Rietspruit Country Cottage is 10 km vanaf Villiersdorp en die Theewaterskloofdam, en 20 minute se ry van Brandvleidam af. Ander dorpe in die omgewing is Botrivier, Franschhoek, Greyton, Hermanus, Worcester, Robertson en McGregor.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Noel W
Saam met lewensmaat
5.0
Looking forward to going back for a chilled getaway weekend. From a very unassuming entrance, it has everything. It's an oversized bach...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Albert D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay. Asemrowende ligging. Die tuiste was pragtig en mens ervaar die rustigheid. Goed vir die siel. Baie goeie mense, baie dankie.
Aug 2024
Lize B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is baie vriendelik ontvang! Die omgewing is pragtig. Hierdie is 'n uitstekend toegeruste selfsorgeenheid!
Apr 2024
David R
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil and beautiful surroundings, very friendly hosts. Very friendly and helpful hosts. Peaceful, rural environment. Very comfortabl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Clifford R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige area. Dit is 'n verstommende rustige plek. Met ons aankoms om 15h00 het ons besluit om die naweek af te skop met 'n kort rustige middag slapie...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Di Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Koppies, Bossiesveld, 10 km vanaf Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rietspruit Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppies, Bossiesveld, 10 km vanaf Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc30277a7da92c4b3e0cc7744435b8bfed4b2f30b59dd2a9910ec0fea4d18297c9511b35e0d0f4176a7fc1696fede787c61a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Koppies Bossiesveld 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.923293551964 19.35652077198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang