Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Club 4216

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Karin G
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Heerlike wintervakansie saam met ons kinders en vriende. River Club is goed geleë naby die strande en vinnige toegang tot hoofroetes. Die huis was gerieflik, netjies en goed toegerus. Die skottelgoedwasser was baie welkom! Ons was in die winter daar, so het 'n binnebraai gemis. Daar is wel 'n kaggel. In die somer sal dit heerlik wees om buite op die stoep te braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2021

Nice Nice accommodation, situated close to everything. Clean bedding and towels! If I can complain the rooms are extremely hot and load shedding didn’t help with the little fan not being able to work! Loads of ants in the kitchen, take doom and soap for dishwasher along!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie L
Kort verblyf
4.6
Des 2020

Baie oulike plek! Rustige omgewing. Ruim, netjiese plekkie, ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Venita
River Club 4216
Dear Jackie, Thank you for choosing to stay with us, it was a pleasure hosting you. We look forward to all future communication and dealings. Take care and strength for the year ahead. Regards, Irene and the Accommodation Bureau Team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Venita Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: River Club-kompleks, Piesangvallei-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44H4tgy6YCSnlatqRfRjwznVWGiwzFm1KN3T2cnHZtd7qFR91o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 River Club Complex Piesang Valley Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -34.061985 23.3686528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang