Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Tree House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Esmaralda N
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Lekker familiekuier. Ons het die tyd baie geniet, baie netjies smaakvolle en goed toegruste huis. Dit was perfek geleë, en ons het ons oggendstappies strand toe baie geniet en oefening ingekry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Absolute beautiful house and amazing host. Dina the owner was incredible. Attention to detail shows how beautiful the house is. Everything you need and want under one roof. We used the venue for incredible photos for the morning of our wedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
River Tree House
Thank you Bryan, We can't wait to have a peak of your wedding photos. Thank you for being an excellent guest.

Jonathan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Perfect place for a group of friends or family. Very quiet and great value for money. I would recommend anyone to give it a try.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nancy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Beautiful place. We loved our stay, the house is lovely, a real discovery and had everything we needed and more. Dina was amazing and on top of things. Thank you, I highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
River Tree House
Thank you Nancy. You were the perfect guests! Dina

Renee P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2022

Mooi moderne huis met 'n pragtige uitsig. Die feit dat die "binne braai" op die onderste vlak is, is nie baie prakties nie, aangesien die kombuis op die boonste vlak is. Die klein braaitjie op die boonste vlak is nie baie gebruikersvreindelik nie, vernaamlik as 'n mens 'n groot groep mense is. (die roosters was ook nie skoon nie). Vir so 'n mooi moderne huis sou ek ten minste ordentlike wynglase verwag. Net iets wat buite beheer van die eienaars is, is die klank van Curro se fietstoer wat Sondagogend geklink het of hulle met 'n megafoon binne in jou kamer gepraat het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dina
River Tree House
Hi Renee, dankie vir jou resensie. Dis jammer dat julle die naweek van die Fietstoer in Onrus moes wees. Ons huis is gewoonlik uitgeboek daai tyd. Mense kom van Wereldwyd daarheen en dis 'n baie gesogte geleentheid en gebeur net een keer per jaar. Ek het die co-host laat weet van die roosters. Sy word betaal om die huis te check, dankie dat jy my daarvan laat weet het. Wat die braai aan betref ons is nog in proses om kombuis onder te bou wat ons sal doen as die finansies dit sal toelaat. Groete Dina Willemse - Host

Theuns V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Ons was absoluut mal oor die ligging. Die uitsig het my aan die bosveld laat dink by die see! Ek en Dinie, die eienaar, was deurlopend in gesprek met mekaar en sy het regtig uitgegaan om dit vir ons spesiaal te maak. Die huis was fantasties! 5 slaapkamers met 5 badkamers was net so gemaklik en die huis het letterlik als gehad. Definitief een van die beste plekke waar ons nog vakansie gehou het. Dit was elke sent die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
River Tree House
Beste gaste! So lekker om julle hier te kon hê.

Trisha-lee C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Truly amazing and special. Highly recommend the River Tree House. It is so beautiful and peaceful but also so homely. We had a great time, wouldn't have chosen any other place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
River Tree House
Thank you. Appreciate your feedback!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Lemmer-singel 9, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82f6719a8ed00dad7cf7f3412f763694aa5bccdec58c480ffbd299225b8b79b8d1f054b1ea5c205c45359493de78a81a03e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 9 Lemmer Close Onrus River 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -34.413395504631 19.177070972599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang