River Tree House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Esmaralda N - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker familiekuier.
Bryan C - Nov 2022
Algehele gradering
Absolute beautiful house and amazing host.
River Tree House se terugvoer
Thank you Bryan,
We can't wait to have a peak of your wedding photos.
Thank you for being an excellent guest.
Jonathan S - Jun 2022
Algehele gradering
Perfect place for a group of friends or family.
Nancy M - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful place.
River Tree House se terugvoer
Thank you Nancy.
You were the perfect guests!
Dina
Renee P - Nov 2022
Algehele gradering
Mooi moderne huis met 'n pragtige uitsig.
Lees meerRiver Tree House se terugvoer
Hi Renee, dankie vir jou resensie. Dis jammer dat julle die naweek van die Fietstoer in Onrus moes wees. Ons huis is gewoonlik uitgeboek daai tyd. Mense kom van Wereldwyd daarheen en dis 'n baie gesogte geleentheid en gebeur net een keer per jaar. Ek het die co-host laat weet van die roosters. Sy word betaal om die huis te check, dankie dat jy my daarvan laat weet het. Wat die braai aan betref ons is nog in proses om kombuis onder te bou wat ons sal doen as die finansies dit sal toelaat. Groete Dina Willemse - Host
Theuns V - Des 2021
Algehele gradering
Ons was absoluut mal oor die ligging. Die uitsig het my aan die bosveld laat dink by die see!
River Tree House se terugvoer
Beste gaste!
So lekker om julle hier te kon hê.
Trisha-lee C - Aug 2021
Algehele gradering
Truly amazing and special.
River Tree House se terugvoer
Thank you. Appreciate your feedback!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Lemmer-singel 9, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang