Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverridge LifeStyle Farm Chalet

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivverridge Lifestyle Farm GK33, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Riverridge LifeStyle Farm Chalet bied heerlike plaasverblyf aan die oewer van die Goukourivier, net 15 km vanaf Stilbaai. Die plaas bied rustigheid en 'n verskeidenheid rivieraktiwiteite soos waterski en roei. Dit beskik ook oor hoenders en skape, en die Goukou-rivieroewers is 'n toevlugsoord vir voëlkykers. Hierdie omgewing is ideaal vir diegene wat die skoonheid van die natuur waardeer.

Die Chalet beskik oor 2 slaapkamers reg teen die rivier se rand. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het slegs 'n stort.

Daar is 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Die Chalet beskik ook oor 'n dek met buitemeubels en lieflike uitsigte oor die rivier.

Die plaas is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en is heeltemal sonkrag-aangedrewe. Gaste moet daarvan bewus wees dat kragverbruik moontlik dienooreenkomstig bestuur moet word.

Gaste van alle ouderdomme is welkom, asook troeteldiere indien dit vooraf gereël word, mits dit nie 'n bedreiging vir die plaasdiere inhou nie. Aktiwiteite op die plaas sluit watersport op die rivier, draf, bergfietsry, voetslaan en voëlkyk in. Gaste sal goed versorg word deur Shadrak, die plaas se regterhand vir beide plaas- en verblyfsake.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Rivverridge Lifestyle Farm GK33, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivverridge Lifestyle Farm GK33, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26298c03442cfab63dbca0e181172b814199c52c2f6813af028cba334a1d19b4f044f866ea9f5056f4def217a543f1effc69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) Rivverridge Lifestyle Farm GK33 Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.3108653 21.3240206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang