Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Wendy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wonderful. We will certainly be returning. Beautiful setting, tasteful decor and great location to explore area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Riverside Cottage
Thanks for your review Wendy, we are always happy to receive good ratings and reviews.

Anneke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Die uitsig deur die groot vensters op die groen gras en berge skep 'n baie rustige atmosfeer. My kuier was kort, maar dis die ideale plek om af te skakel en rustig te word. Ruim eenheid en goed ingerig met alles wat mens nodig het. Keurig, netjies en skoon. Salig met die natuurskoon en stilte. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Hermanus is altyd ons gunsteling kuierplek omdat dit maar 45 min se ry vanuit Somerset-Wes is en lekker sentraal is. Ons love die country craft market met al die interessante eetgoed en atmosfeer. Jy ontmoet dierbare mense! Riverside cottage is een woord: asemrowend! Daar word baie mooi na alles gekyk en ongelooflik goed na die omringende area gekyk waar jy bedien word met’n kleurvolle tuin. Die smaakvolle swembad en braai-area spreek van gehalte en kwaliteit. Regtig baie stylish, maar ook warm en huislik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merv W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Pleasant. OK. Nice view from room. Safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kendall C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Overall stay was really nice. However, the kitchen is very small and awkward to work in. We made 2 very simple meals, but even that wasn't the easiest. The kitchen sink is very small and a bit impractical to use. You can't really fit dishes in the sink. But other than the awkward kitchen, it's a very nice place and very relaxing. The hosts were helpful, but there were also a few basics missing from the cottage, like cooking utensils and two-prong plugs to charge phones. But after asking the host, she accommodated us with what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shane T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Ideale ligging. Naby see, verskeie staproetes, eetplekke en wynroete. Ja! Die incheck was net 'n probleem om 'n vrou in die hande te kry.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Rustigheid vir seker. Heerlik stil, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Opwindende stil en lekker ondervinding. Fantastiese plek omring met baie natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Heerlik, rustig, privaat. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Saans het ons rustig op die stoep gesit en 'n drankie gedrink, heeltemal privaat, alhoewel die woonhuis reg langs die kothuis is. Dit is slegs die waskamer se venster wat naby die kothuis geleë is en ons het nooit iemand daar opgemerk nie. Alles in die kothuis was netjies en met groot smaak uitgekies. Ons was stapafstand van restaurante en die area is baie veilig. Ons sal beslis weer gebruikmaak van die verblyf wanneer ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Baie goed. Sal weer gebruik indien ons langer as 'n naweek bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenfruin Meadows 13, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03b520d2df76fde816e1d15158cb5e1daab066a430fbc03738b9ce95c6fab626a22d22e6d256d2ab191f8f76cd99ef58fe73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 13 Glenfruin Meadows Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.408804603154 19.197640403041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang