Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenfruin Meadows 13, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverside Cottage bied gerieflike verblyf aan die rivier op die eienaar se eiendom in Onrusrivier, Hermanus en is ideaal vir gaste wat die pragtige blouwalviskus wil verken.

Dié oopplan-ateljee het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n gemaklike koninggrootte-bed. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Badhanddoeke en seep word voorsien.

Vanuit die slaapplek lei daar 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Ons het sonpanele geïnstalleer en hoef dus nie meer bekommerd te wees oor beurtkrag nie. Boonop is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Neem asseblief kennis dat die wasbak en kombuisspasie klein is, so die area is meer geskik vir klein maaltye voor te berei en maaltye te verhit en te eet.

Buite die eenheid is daar 'n lieflike patio met 'n tafel en stoele. Daar is 'n Weber-braai vir gebruik. Geniet jou oggendkoffie onder 'n sambreel wat uitkyk oor die tuin en rivier wat regdeur die jaar vloei.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Riverside Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Glenfruin Meadows 13, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverside Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenfruin Meadows 13, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03b520d2df76fde816e1d15158cb5e1daab066a430fbc03738b9ce95c6fab626a22d22e6d256d2ab191f8f76cd99ef58fe73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 13 Glenfruin Meadows Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.408804603154 19.197640403041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang