Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Lodge

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Firdous A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Exactly what we expected. Beautiful, clean, peaceful, friendly staff. The room and bathroom are bigger than expected. The bed is very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Baie lekker. Sou net graag die ketel wou kon kook by die koffiestasie, maar daar is ongelukkig nie 'n elektriese prop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Santie V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Skoon ruim kamers, goeie vergaderfasiliteite, vriendelike personeel. Baie lekker gebly in die ruim huis geleë naby die ingang van die dorp. Die kamers is pikdonker so mens slaap soos 'n klip! Dis veilig en ek het welkom gevoel in die groot "huis". Die vergaderfasiliteite was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruvé S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Netjies en skoon. Baie goed geleë en vriendelike personeel. Letterlik net daar geslaap na 'n lang dag op die pad. Baie lekker geslaap!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Flip V
1 nag
3.8
Sep 2024

Lekker rustige omgewing. Die verblyf was lekker, maar aandag sal gegee moet word aan die gebou. Baie van die items in die kamers is geroes (asblik, seep houer). Die toilette is gevlek en een toilet se sitplekdeksel was gebroke.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Piet T
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Nov 2023

Billike verblyf op die rand van die dorp. Mens moet weet dat dit 'n groterige "lodge" is met slaapplek vir heelwat gaste. Daar was 'n toergroep tuis saam met my en die heel verste kamer van ontvangs is aan my toegeken; trappe op, ens. Die kamer was ruim en netjies met 'n groot badkamer. Die ontbyt is uitstekende waarde teen R100 kontant.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Manya B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2023

Riverside Lodge kan beter doen. Toe ons aankom was daar 'n partytjie aan die gang. Geen ontvangsdame nie. Ons het gesukkel om iemand in die hande te kry en die ander gaste het ook gehelp. Later was die diens goed. Ons was alleen in die Lodge, het bietjie ongemaklik gevoel rakende sekuriteit, my motor buitekant. Daar is geen rak of tafel om enigiets in die badkamer neer te sit nie, geen hake vir handdoeke nie, die ketel moes onder die tafel gesit word om aan te skakel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Des 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Mauritz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R678
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R678
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 7, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef869fcf6e53d6d74c82064ba8c3bfe887fd591fcaed2066157dd99ab63484be47946807a20bed970efd93772c5363a7ff6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R678 per nag (plek vir 1) 28 5 1 4 7 Fisant street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3602182 19.3000081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang