Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Guest Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacco D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Ongelooflik en luuks. Die houthuisies was ongelooflik ingerig en gerieflik. Warm atmosfeer en het verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanita K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Dit was 'n baie positiewe ervaring en ek hoop om weer eendag daar te bly. Vanaf die bespreking was ons aangenaam verras met die volledige en gereelde kontak deur Riverside Lodge dmv whatsapp. Wat vir ons baie opvallend was, was die grootste aandag aan selfs die kleinste detail. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die historiese huis is so gemeubileer dat dit die hele atmosfeer komplimenteer. Dit is veilig en alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Amazing. Geen moeite word ontsien nie en die fynere detail is absoluut fantasies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin V
1 nag
5.0
Apr 2022

'n Heerlike oase! Dit is gerieflik binne die dorp geleë, maar sodra mens binne die hek is, sal jy nooit raai jy is in die dorp nie. Wat 'n gasvrye ontvangs!. Ek wil terug gaan om op die swaai bankie langs die rivier te sit en die voëls te geniet. Die kamer is pragtig en het alles wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Vyfster akkommodasie. Pragtige akkommodasie met ekstra fyn detail en aandag om verblyf spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beryl D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Hoogs aanbeveel. Wat 'n lieflike gastehuis. Albert en Elza is vriendelike, professionele eienaars en die liefde vir die bedryf waarin hulle is kan in die besonderhede van die gastehuis en buite-area gesien word. Geen moeite is ontsien vir wat benodig word tydens jou verblyf nie, 'n tuiste weg van die huis. Ontbyt is ongelooflik met 'n groot verskeidenheid. Hierdie gastehuis word sterk aanbeveel en ons sal graag weer hier wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Salig langs die rivier. Wat 'n pragtige plek en fantastiese eienaars. Alles perfek en skoon. Hulle het aan alles gedink wat mens kan nodig kry. Ondersteun hulle gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alletta W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie lekker. Was baie lekker. was netjies en skoon. Baie lekker ontbyt geëet. Rustig en stil, mooi uitsig oor rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floris K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Rustig. Lekker lafenis vir 'n moeë lyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri H
1 nag
5.0
Sep 2021

Uiters vriendelike, professionele ontvangs en luukse verblyf! Ons verblyf by Riverside Guest Lodge sal ons nog lank by bly. Albert en Elsa is uiters professioneel en toegewyd en laat geen detail na om hul gaste gemaklik en bederf te laat voel nie. Die perseel is lieflik uiteengesit met pragtige uitsigte en fantastiese fasiliteite. Die houthut was aanskoulik en baie goed toegerus, en silwerskoon. Klein details soos die welkomdrankie en koue water afgelewer by ons deur het ons ekstra spesiaal laat voel! Ons kan Riverside Guest Lodge met 'n oop gemoed vir enige iemand aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 597
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 597
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 84, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4f22fd03ff1a71d5c881a4a7fb0fcdcd11550d566a0160a3745748ecbd28d6bd13afcca38ffe585a2fb4bb200fb5462e248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 597 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 84 Kerk Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.587953844701 22.201641798019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang