Riviera Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Wickus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en mooi.
Margret S - Jan 2024
Algehele gradering
Riviera Cottage, Tulbagh, is a charming retreat. The cozy atmosphere and scenic surroundings create a delightful stay.
Lees meerRiviera Cottage se terugvoer
Thank you, Margret, it is my greatest pleasure to hear positive feedback from my guests, as I really strive to provide them with the best service. Kind Regards, Rina
Nadia S - Sep 2023
Algehele gradering
'n Wonderlike tyd van sielsrus en tyd in die natuur.
Diana R - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect weekend getaway.
Lees meerRiviera Cottage se terugvoer
Thank you Diana, it was such a pleasure to have you as my guest. Thank you for leaving the place in excellent condition. You are most welcome anytime.
Sasha C - Aug 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lees meerRiviera Cottage se terugvoer
Dankie Sasha, vir jou mooi terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat my gaste die tyd geniet het en die pragtige omgewing waar ek woon saam met my te kon waardeer. Dankie vir die puik toestand waarin julle die Cottage agtergelaat het. Gaste soos julle is altyd weer en weer welkom!
Desmond W - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastic place looking out around the mountains, very clean and comfortable cottage.
Lees meerRiviera Cottage se terugvoer
Tanx Desmond, it is my goal to make guests happy and let them experience the beauty of our valley while they can stay comfortable and peaceful. Thank you for leaving the place spotless!! I have much respect for you! You are most welcome again and again.
Carol C - Okt 2023
Algehele gradering
Very relaxing and peaceful few days!
Adronel B - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige plek met baie mooi uitsig.
Nikki H - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese troeteldiervriendelike verblyf.
Robert R - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en baie mooi en stil.
Riviera Cottage se terugvoer
Baie dankie dat julle Riviera se stilte gekies het. Hoop almal se batterye is weer gelaai.
Carine K - Aug 2021
Algehele gradering
Absoluut wonderlik! Riviera Cottage is skoon, gerieflik, veilig en ruim. Dit was 'n plesier om daar oor te bly!
Lees meerRiviera Cottage se terugvoer
Dankie Carine, vir die mooi boodskap. Julle is sulke lieflike mense en vol waardering vir die mooi in die lewe. Dis so lekker om sulke terugvoer te kry en nóg meer lekker as ons jul weer kan sien. Dit was net plesier om jul gasvrou te kon wees!
Brent C - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Riviera Cottage se terugvoer
Baie dankie Brent, Met sulke oulike gaste soos julle, is dit heerlik om gasvrou te wees! Dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Groete en kom weer!
Rina
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riviera Plaas, Langs Waverenstraat, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang