Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock Cabin

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Elsje R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Tranquil, secluded getaway in the Karoo. The rock cottage is an oasis in the Karoo. We would have loved to stay for longer and will definitely be back again. The padstal and restaurant across the road are very convenient!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
1 nag
5.0
Nov 2024

Rustig. Dit was wonderlik. So stil en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila A
1 nag
5.0
Nov 2024

Rustige omgewing. Die skape het kom 'more' sê. Die wind het ons weggewaai, maar ons was lekker warm en veilig binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie rustig. Ja, baie. Perfek vir oorgang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Mooi ligging in die natuur. Stil en rustig. Privaat. Ons was beïndruk met die afwerkings en dekor. Baie goeie kwaliteit beddegoed en handdoeke. Netjies en skoon. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bill V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Well worth the stop, we will be back. The name gives more than a clue. This is a rustic beauty set in the apparent wild - with the sound of the N1 in the background. Well equipped and comfortable. The inside braai fireplace is a great idea on a cold night, and the outside braai area is great for watching stars. Hot water in the shower, what more is there to living?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy T
1 nag
5.0
Sep 2024

Stunning location, secluded, with a beautiful outlook, at an excellent price and service. Stunning. Best place in Colesberg to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solly K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very rustic but super warm and comfortable. Will definitely stay there again. Cosy, rustic off the grid in the middle of nature. Absolutely fabulous. All needs met, fireplace, heater, warm blankets, and a warm welcome from Dercksen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dercksen
Rock Cabin
Thank you for the kind review. Hope to see you on your next trip.

Wem B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Luilekker plaasjapie boereromanse. Ons was oppad terug vanaf Weskus na Pretoria na 'n grootouer se afsterwe en met die besige N1 het ons na 'n stil, veilige, privaat en goed geleë halfweg stop gesoek. Rock Cabin was dit 100%! Ons was baie vriendelik ontvang en die Karoo gasvryheid was onmiddellik daar. 'n Fantastiese koue vrugte bruismelkie het ons in die regte luim geplaas met die kwik op 'n goeie 34 grade Celsius. Die akkommodasie verleen goeie privaatheid en verblyf maar moenie 'n lugverfrisser ("AC") verwag nie want 'n staanwaaier is die inding. Daar is 'n TV maar met geen DStv of Showmax. Ongelukkig was die Netflix buite werking gewees met ons besoek, maar dit is beskikbaar. Lekker braai & ontspanningsarea maar braaihout, vuuraanstekers, ens. moet self voorsien word. Pragtige wit springbokke was in die verte sigbaar en die paddas se geroep het 'n moeg lyf gou na sluimerland gesing. Daar is etes met 'n beperkte menu beskikbaar maar ongelukkig ontbreek dit van die tradisionele Karoo lamskenkel, heel lamsnek, lamsboud/blad, skaapkop, lamspotjie en skaap kerrie-afval geregte wat 'n groot teleurstelling was. Verder was alles beskikbaar en daar is by die padstal restaurant selfs 'n swembad beskikbaar om lyf af te spoel. NB! Tabbard of PeaceFull Sleep is 'n moet want die akkommodasie is langs water geleë. Ons sal enige tyd weer daar oorslaap en beveel dit ten sterkste aan alhoewel daar verbeteringe soos aangedui is om dit net nog meer aangenaam te maak, veral kyk na Karoo tradisionele disse asb. Die cherry op die koek sal 'n romantiese plonspoel of "tub" wees op die stoep vir privaat romanse in die veld in styl! Baie dankie vir 'n lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eckardt M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Natuur is baie mooi. Die aankoms by Rock Cabin is baie mooi, alles lyk baie mooi in en om die huisie. Daar is geen vuurhoutjies of 'n lighter om die vuur aan te steek nie. Kort ook 'n skerp mes. In die aand kan mens die natuur net inneem, maar daar is muise in die huisie. Hulle loop oor die skottelgoed in die wasbak, en knaag aan iets al het jy jou kos weggepak. Hulle baljaar in die messe en vurke in die aand. Skarrel om jou tasse ook. Ek dink as die muise uitgehou kan word, is dit 'n baie nice plekkie om oor te bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Dercksen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allan Water Farm, Langs die N1, Colesberg, 9795, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62d484bfa9269e65247018635f0a65512105c8732a8cc1eb51441b0adb25e03038d8103a674887abe237a3a11fcb3af10a33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Allan Water Farm Off the N1 9795 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.860018940832 24.881500669384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang