Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondawel by die See

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Rondawel by die See
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Yusrah S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusrah S

Nature with great amenities.

Firstly, I would love to go back. The place, scenery as well as service lends itself to tranquility, which is exactly the kind of break you need from city living.

Christina V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V

Relaxing and enjoyable stay. Will use them again in the future.

Relaxing and enjoyable.

Debbie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Oulike plek met gawe mense.

Pragtig by die see. Wonderlik om wakker te word met die see in jou ore.

Hans S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans S

Die kuier was baie aangenaam en ons sal nie huiwer om weer daar te bespreek nie.

Ons het lekker gebly, dit was veilig en die rondawel was skoon en netjies. Die eienaar was baie behulpsaam met die instel van die TV en die alarmstelsel.

Jurie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie K

Was presies volgens die behoeftes op reis!

Heerlik gebly. Ons behoefte was net oorstelpend op reis vir 'n nag. Ligging was nie 'n kwessie nie, maar die gerief, netheid, veiligheid en baie smaakvol. Sal vir seker weer daarvan gebruik maak. 'n Voorstel is dalk 'n handreling by die trappe. Baie dankie!

Piere S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piere S

Relaxing atmosphere, very nice.

See stars.

Juanita L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L

What a lovely place!

We only stayed for one night but will definitely use the accomodation again if we are in the area. The rondawel has everything and more you might need. The owner was very friendly and helpful.

Karin S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Heerlik.

Hoogs tevrede, gerieflik geleë.

Henri S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri S

Sien sterre.

Lekker rustig en stil.

Lynette B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette B

Lekker oornag, stapafstand van die pragtige kuslyn.

Aangename oornag. Vriendelike ontvangs. Baie veilig.

Elizabeth (lizna) V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth (lizna) V

Gerieflik, privaat, rustig en fantastiese ligging.

Karin en Johan, Rondawel by die See se gashere, was tops. Hulle was so vriendelik, behulpsaam en die rondawel was skoon, gerieflik, netjies, veilig en alles het 100% gewerk. Gratis WiFi, alarmstelsel, DStv was 'n groot pluspunt. Die ligging is fantasties, stil, rustig met net die see wat jy sien en hoor.

Lee-anne T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne T

Our stay was fantastic. I would recommend this accommodation.

See stars.

Alet W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet W

Uitstekend.

Pragtige, skoon, goed ingerigte eenheid met alles wat nodig is. Ons het veral die koffiemasjien geniet.

Zelda W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W

Lieflike rondawel met elke hoekie goed ingerig om die verblyf gemaklik te maak.

Johan en Karin is gemaklik en warm wat ons baie tuis laat voel het. Die rondawel is gesellig ingerig met alles wat mens mag nodig hê. Heerlike beskuit, met 'n stoepie om dit daar te geniet of om oor die pad te stap en langs die seë te sit. Verlief op Kleinmond vir die berg, rivierrotse en strand.

Sune E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune E

Oortreflik.

Die gashere was so verwelkomend en vriendelik. Die rondawel is pragtig en so gerieflik ingerig. Sal dit werklik aan enigeen aanbeveel. Dis 'n bonus dat die uitsig ook nog so mooi is.

Hennie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L

Juweel in Kleinmond.

Vriendelike en hulpvaardige samewerking en diens gelewer deur eienaar. Pragtige ligging naby die see met maklike toegang tot besienswaardighede en restaurante. Privaat en veilige toegang tot die rondawel. Parkering is ongelukkig op straat, maar steeds veilig. Die rondawel is puik toegerus en kunstig en modern versier. Alles diensbaar en volledig toegerus vir 'n selfsorg eenheid, selfs Nespresso-masjien en volle pakket van DStv op die TV en WiFi. Die eienaar gee duidelike verduidelikings van die TV en alarmstelsel se gebruik. Handleidings is ook in eenheid met gebruiksaanwysings, asook nuttige informasie rakende staproetes en besienswaardighede in die omgewing. Puik bed, beddegoed en handdoeke is voorsien. Heerlike beskuit is vir ons gebruik gelaat. Ons het die gebou en uitrusting baie netjies en skoon gevind. Sal enige persoon aanbeveel om hierdie eenheid te gebruik vir 'n koste effektiewe en spesiale verblyf in Kleinmond.

Gerald E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald E

Baie stil en rustig.

Die ligging is perfek en ons kon die see hoor en ruik.

Christiaan K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan K

Regtig aangenaam gewees.

Perfek vir 'n kort naweek.

Jana J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana J

Lovely, well equipped cottage with everything you need and more for a short stay.

The cottage is well equipped with an iron, hairdryer, rusks and coffee and milk was a good treat in the morning. Definitely a good place for a short stay or if you need to be in the area as an overnight destination. There are car parks outside, but it appears to be safe area.

Sophia J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia J

Heerlik ontspan.

Gerieflik vir 1 of 2 persone. Netjies en baie skoon.

Stacey C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey C

A wonderful overnight stay.

The accommodation was immaculately clean and we were received very well by the host. The location is a walk away from the sea which was lovely to experience.

Marissa E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa E

Vanaf bespreking tot inkloktyd was Karin uiters behulpsaam.

Uitstekend en aandag geskenk aan fyn detail. Die plekkie is asemrowend mooi en baie gerieflik. Sal dit definitief aanbeveel. Baie dankie Karin.

Lindi S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S

Perfek vir ons!

Rondawel by die See was besonders skoon en netjies. Ons sal vir seker weer in die toekoms daar wil bly.

Daleen D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Baie netjiiese kunstige, netjiese rondawel. So skoon en veilig. Op perfekte plek by mooiste dorpie.

Het heerlik gestap langs die see.

Keith M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith M

Perfect

Small space, really comfortable, private, spotlessly clean and well furnished. Had everything we needed for our 2 nights and the hosts were great. Excellent safety precautions although we never once thought we needed it given the location across the road from the rocky beach.

Elsie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Dit was alles wat ons wou gehad het.

Karen en haar eggenoot was baie behulpsaam en tegemoetkomend. Die ligging van die plek was asemrowend, naby die see met lekker staproetes. Veilig en ontspannend. parkering was bietjie van 'n probleem maar ons kon iets uitwerk.

Viljoen V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viljoen V

Ligging, ligging, ligging, stilte en uitsig.

Baie goeie ligging, baie netjies, pragtige kreatiewe kuns rond die rondawel baie mooi af.

Mari P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P

Was heerlik stil en rustig

Ons het dit baie geniet en omgewing doen iets vir die siel.

Elnette V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elnette V

I would recommend it.

They were able to accomodate a late booking without any hassle. Thank you!

Susan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Voedsel vir die siel!

Dit was salig stil en heerlik om op die stoepie te kon sit en na die see te staar.

Wollie C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie C

Het heerlik ontspan. Pragtige omgewing.

Karin en Johan het flink en vriendelik na ons navrae omgesien. Hulle het alles vooraf reeds in plek gehad. Beslis 'n opvolg besoek werd.

James L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
James L

Baie netjies en mooi. Mis 'n paar "fyn" touches soos wynglase, braaiplekkie, ys.

Netjies en lekker, ideaal vir 'n vinnige oorbly.

Rondawel by die See se terugvoer

Beste James, dankie vir jou opmerkings. Jammer jy het die ys in die vrieshokkie en wynglase op die rak gemis. Die braaiplek kan ons nie bied nie a.g.v. die grasdak, versekering en wind.

Rondawel by die See
Minet H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minet H

Wegbreek naweek

Ons het heerlik gekuier, Rondawel by die See is baie goed ingerig. Karin is gasvry en vriendelik. Kan hierdie verblyf aanbeveel.

Amanda V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Absolutely stunning!

We highly recommend Rondawel by die See! Five star treatment, the hosts, Karen and Johan, are so friendly, they made us feel at home the minute we got there. The rondawel itself was spotlessly clean. Their service was 10 star. I felt we were spoilt by them. Everything from free Wi-fi to the special button we could press to get their attention, when we needed something, was 10 star for us. They made sure we were comfortable and lacked nothing. We enjoyed our privacy and felt very safe while we stayed there. We will definitely be back! Thanks again Karen and Johan.

Shelley N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley N

Perfect weekend getaway.

The Rondawel is absolutely delightful. Karin has paid great attention to detail and the location couldn't get any better. We loved waking up early and going for a walk along the path to the beach every morning.

John G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Dit was rustig en lieflike weer.

Ons het lekker gekuier. Die eienaar kry volpunte vir die Rondawel. Vriendelike mense

James Michael B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James Michael B

Ontspan in die pragtige seeverblyf.

Vriendelike gasvrou. Verblyf is smaakvol met al die basiese benodighede. Die Nespresso-masjien is 'n lekker bederf luuksheid.

Rudi B - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B

Lieflik, skitterend!

Gewoonlik steek 'n mens 'n kosbare juweel weg, maar hierdie juweel in Kleinmond wil ek nie wegsteek nie! Dit is absoluut fantasties! Gaan beleef dit!

Marlene W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W

Sal beslis weer boek.

Waarde vir geld!

Dean K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean K

Gemaklik, see-uitkyk.

Die rondawel het alles en meer. Naby winkels en het uitsig van see. Moeite werd.

Johannes Z - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Z

Perfekte ligging, ideale naweekwegbreek vir Kapenaars.

Huisie is vreeslik oulik en funksioneel. Uitstekende waarde vir geld. Ligging is ook perfek tussen die hawe en die swemstrand en 'n droom vir 'n middagstappie.

Juchzaan M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juchzaan M

Baie privaat, bietjie geraas van inwoners gehad maar verder was dit ’n rustig naweek.

Alarm was bietjie irriterend met aan en af sit, aangesien mens van als will vergeet as jy weggaan. Kort ’n skêr en nog ’n steak mes en ’n waaier in die rondawel. Verder lekker geslaap. Waarde vir geld.

Rondawel by die See se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar Juchzaan, dis jammer die vakansiegangers langsaan het bietjie laat gekuier, ons ook nogal gepla.
Groete

Rondawel by die See
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 66, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd42cfc23bb5750938927b680e86afe8f001c22621bd96d75c61dec3e6fb6bc51180d30e9aab29c95a709aaef883c7c547479?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 66 Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.344118223534 19.02880964418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang