Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiberg Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Anmar V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Daar is 'n lekker rustige atmosfeer. Baie lekker, die restaurant maak heerlike kos! Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die beste plek om net rustig te verkeer. Regtig, die plek baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beeldskone "gem" in die Klein Karoo. Wat 'n aangename verblyf en warm ontvangs! Dit is die mooiste bestemming. Die plek is skoon en beeldskoon. Die kos is heerlik in die restaurant!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ollie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Prentjie mooi en waarde vir geld. Ons was 3 vriende op adventure motorfietse en dit was 'n fantastiese ervaring. Ons het in die loftkamers gebly. Dit was ongelooflik netjies en skoon. Die restaurant maak ongelooflike lekker kos en is glad nie duur nie. Die swembad was 'n absolute bonus na ons lang en warm dag. Ek sal dit regtig aanbeveel. Absolute waarde vir geld. Sal sommer binekort weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelis S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

I thoroughly enjoyed my stay at Rooiberg. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

A remote oasis. Great drive up Rooiberg Pass to the lodge, but recommend vehicles with good ground clearance. The lodge is a little oasis in a remote area. Very good meals are served in the dining room or on the deck. The staff were helpful and professional. Our chalet needs a little maintenance in the bathroom, but otherwise, it is pleasant. The walks near the camp were not advised as maintenance was needed. Zebras and buck visited the area around the chalets at night when it was quiet. Enjoyable stay. Many thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicole P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie ontspanne. Goeie vriendelike diens en regtig lekker etes. Lekker gebly behalwe vir die feit dat die badkamer en toilet oopplan is. Die gevolg was dat een van ons soms buite moes wag om privaatheid te kry. Ook kan mens snags nie die badkamerlig aansit sonder om die ander persoon wakker te maak nie. Ek stel voor dat die opening met dry wall of iets behoorlik privaat gemaak word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kinny Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Batterye laai plek! Ons het heerlik gebly in die mooi omgewing. Die vriendelike ontvangs en al die personeel by die restaurant was baie goed. Kamer was skoon en baie netjies. Die rustigheid en wydsheid is so eie aan die Karoo. Die aandetes en atmosfeer by die restaurant was heerlik en rustig. Ons het heerlik gestap en die uitstappie na die Olyf plaas was baie interessant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jozua V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Dit was een aand se oorslaap maar ons is "hooked". Self Van Wyksdorp is 'n moet. Dit was ongelooflik. Die plek is mooi en ons sal binnekort weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Joan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Relaxing oasis. Beautiful location! However, we visited in July, which is winter. Only a duvet and fleece blanket on the bed, no electric blanket! To top it all, the duvet is for a double bed and not a king-size bed. The luxury rooms are not all the same size; it would be great if specified as such on the website. Some maintenance is needed, otherwise beautiful and serene environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Seeff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2MWMwNmUxLTE4ZmEtNDg2Yi1iNzJkLTA5NDdiMTU1ZmM1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Off route 62 Vanwyksdorp 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.727777777778 21.559722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang