Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosedale Guest Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die plek was mooi skoon en die beddegoed en handdoeke was luuks. Ons het verskriklik lekker gebly. Ons sal definitief weer teruggaan. Die diens was uitmuntend en die gasvryheid uit die boonste rakke. Braaipakke was heerlik soos net Karoo vleis kan wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die moeite werd. Baie lekker gebly, baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gasvryheid is prima! Heerlike nagrus gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker rus plek, veilig en rustig. Dit was 'n aangename tyd. Stil met rus en vrede vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlik. Baie lekker en goed geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Ate well, slept well, a rare treat. Although a small detour from N12 it was definitely an excellent choice. The location at the top of a koppie is special and the view of the sky after dark is impressive. I recommend the dinner as we had delicious shoulder of lamb that was spectacularly tasty! The cottage is excellent too - not a copy of a hotel room, but very comfortable. The lady of the house is very friendly. Will stay there again if/when we go that way in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie rustig. Jy het alles wat jy nodig het om te ontspan en vir 'n goeie nagrus voordat jy die langpad Kaap toe verder aandurf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boet P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lekker ge eet ook. Lekker gebly en goed geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cecile V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Gerieflik behalwe vir die power stort! Dillis vriendelik en bedagsaam. Heerlike aandete! Lamsvleis uit die boonste rakke!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Dillys
Rosedale Guest Cottage
Jammer vir gas bottle. Die mikro bakke soos jy die kas oop maak was voor jou. Die stort het ek die week skoon gemaak. Jammer dat jy dit hier opsit, kon my kom vra.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dillys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosedale-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiOGJjMTgwLTk3NzAtNDNkMi05ZTZlLTY0YWIxYzAwZjU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 141 5 1 5 Rosedale Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.590077608662 23.324452102184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang