Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosegarden Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 60 resensies vir Rosegarden Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Helene R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene R

Dit voel soos huis!

Ons was opgradeer na 'n lieflike groot kamer sonder enige ekstra kostes. Alles was skoon, netjies en in uitstekende toestand. Heerlike ontbyt. Vriendelike eienares en personeel.

Eileen B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B

Oorslaap in Pongola oppad terug van Mozambiek.

Ons het baie lekker gebly - die kamers was lekker groot, skoon en die ontbyt was heerlik. Baie dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid.

Charlotta S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotta S

Die beste plek om te oornag.

Gasvryheid by Rosegarden is van die beste. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Basie R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie R

Baie gasvry.

Baie rustig plek. Oggendontbyt geniet. Almal baie vriendelik.

Arnold V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold V

Baie goeie akkommodasie. Sal definitief weer daar bly.

Heerlik gebly. Ons was te vroeg maar is toegelaat om ons akkommodasie vroeër te kry. Baie dankie daarvoor.

Sue W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue W

Great quiet place and very friendly hostess.

She even upgraded us to 2 single rooms for the weekend. Although, at first she thought we did not book for breakfast - but it was sorted out and we had a scrumptious breakfast.

Koos N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos N

Rustig en stil.

Goeie ervaring, geen klagtes nie.

Leon G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Excellent accommodation.

Great place to sleep over. Beautiful garden and excellent service. Tranquil setting and will definitely stay there again in the future.

Rosegarden Guesthouse se terugvoer

Thanks for staying with us.

Rosegarden Guesthouse
Leon G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Uitstekende diens en pragtige plek, sal verseker aanbeveel.

Pragtige plek en goed geleë. Baie gasvry en 'n ongelooflike tuin en omgewing. Sal verseker elke keer daar gaan bly.

Ivan J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan J

Netjies.

Netjiese blyplek. Heerlike ontbyt.

Leon S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Lekker blyplek in 'n pragtige tuin.

Ons het lekker gebly en die mooi tuin baie geniet. Baie vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt was 'n bonus. Baie sterk aanbeveel!

Nico E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Baie vriendelike en gasvrye mense.

Sal beslis weer daar bly.

Hein H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein H

Het sy doel gedien.

Puik geriewe en akkommodasie in 'n baie mooi, versorgde tuin.

Hetta M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta M

Welkome tuiste na 'n lang dag op die pad.

Bekostigbare rusplek en lowergroen oase.

Liesl B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B

Baie goeie en vriendelike diens.

Gasvrou gaan uit haar pad om mense se gemaklik te kan laat voel en gaan uit hul pad om beste diens te lewer.

Lelani C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelani C

Dit was so lekker ons het sommer op pad terug na ons vakansie weer daar oorgeslaap.

Ons is baie vriendelik ontvang, die gronde is pragtig en kamers is netjies, ruim en skoon.

Rosegarden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat u by ons tuisgegaan het.

Rosegarden Guesthouse
Richard W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W

Excellent accommodation and good location.

See stars.

Theo J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo J

Het dit geniet.

Pragtige tuin waarin jy kan stap en na mooi plante kan kyk. Die een nag verblyf daar was goed en veilig. Vriendelike personeel.

Karien B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B

Goed geleë, vriendelike diens en baie skoon en netjies.

Pragtige plek.

Leroy B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroy B

Baie lekker.

Ontbyt was besonders lekker, baie meer waarde vir geld as wat jy by Wimpy sou kry.

Riekie O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie O

Heerlik!

Warm verwelkom. Netjiese, lekker kamer. Heerlike stort. Elsabe het uit haar pad gegaan om saam met ons deur die tuin te stap en selfs vir my eksotiese plante gegee om huis toe te neem. Ek beveel hulle aan!

Mosiwa N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mosiwa N

The garden is awesome, birdlife and the atmosphere is excellent.

Visits to the game reserve was awesome as well.

Pixie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pixie V

Uitstekend.

Net een aand oorgeslaap, met geen probleme nie.

Gert K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Heerlike verblyf.

Die gastehuis is geleë in mooi omgewing, maklik bereikbaar. Heerlike ontbyt.

Susan E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Plek baie netjies. Ontbyt baie smaaklik.

Gasvrou Elzabe het ons baie welkom laat voel plek is baie netjies, mooi meubels tuin besonders mooi. Ontbyt baie lekker. Baie dankie vir jou vriendelike ontvangs en ook jou pragtige blomme, sal weer daar slaap.

Andries W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries W

Dit was nou lekker slaap en 'n lekker ontbyt.

Baie rustig en lekker gebly. Mooi tuine het bygedra tot die rustigheid en ontspanne atmosfeer.

Rosegarden Guesthouse se terugvoer

Dankie dat u by ons tuisgegaan het.

Rosegarden Guesthouse
Ivan J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan J

Baie beslis die moeite werd om hier te oornag.

Baie netjies mooi en skoon. Vriendelik diens. Die ontbyt is heerlik. Sal beslis weer hier oornag.

Rina M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina M

Heerlik rustig en 'n baie skoon omgewing met 'n pragtige tuin.

Na 'n lang dag se ry vanaf Mosambiek het ons by hierdie pragtige oase gekom. Die diens was vriendelik en die gasvryheid oorweldigend, dit het ons sommer dadelik tuis laat voel. Die tuin is pragtig, die kamers pragtig skoon en die volgende dag se ontbyt was uit die boonste rakke. 'n Ware juweel in Pongola. Dankie Gerdiri, ons gaan definitief weer kom kuier.

Rosegarden Guesthouse se terugvoer

Altyd welkom. Dankie dat jul by ons tuisgegaan het.

Rosegarden Guesthouse
Jennifer L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L

Perfect overnight stop on a journey north.

Rooms are a good size and very private as no other room overlooks yours. We could choose the time we wanted breakfast which was delicious. Everybody was very friendly, even the other guests. Will go back there if travelling north again.

Rosegarden Guesthouse se terugvoer

Thank you!

Rosegarden Guesthouse
Elminda V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elminda V

Ideale oornagverblyf op pad na die Noordkus.

Vriendelike diens, skoon en netjiese verblyf, pragtige tuin om in te ontspan.

Rosegarden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat u by ons tuisgegaan het.

Gerdiri

Rosegarden Guesthouse
Ivena V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivena V

Beste ligging, heerlike ontbyt!

Ons het by Rosegarden oorgeslaap op pad Mosambiek toe die vakansie, en dit het gesorg vir 'n goeie begin. Ons het laat ingekom die aand en daar was geen probleem daarmee nie. Die kamer is baie netjies en het alles wat mens nodig het - air-con, DStv, groot stort, yskassie en 'n ketel. Die ontbyt was fantasies, beter as wat mens by meeste restaurante kan kry, en hulle sal agteroor buig om enige versoek to probeer vervul. Die tuin is boonop pragtig, en is gegee net buite Pongola, langs die hoofpad. Uitstekende waardeer vir geld.

Rosegarden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat u by ons tuisgegaan het.

Gerdiri

Rosegarden Guesthouse
Louis H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

Baie netjies en gerieflik.

Sal weer daar bly beveel dit enige tyd aan.

Rosegarden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat u by ons tuisgegaan het.

Gerdiri

Rosegarden Guesthouse
Paul D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Uitstekend.

Elsabe was uitstekend. Baie moeite gedoen en was regtig 'n lekker oorbly.

Ben B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Heerlik salig en rustig.

Sal definitief weer soontoe gaan.

Karen V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Rustig.

Die borde (aanwysings) op die pad is net bietjie verwarrend. Daar is twee borde met dieselfde name. Die plek is baie netjies en rustig en daar is geen geraas nie. Die kamers is skoon en gerieflik en die personeel help graag as daar 'n probleem is. Die ontbyt was smaaklik en vars. Die ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam en het mens dadelik laat tuis voel, dankie ons sal beslis weer van Rose Garden gebruik maak.

Rosegarden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat u by ons tuisgegaan het. Die eerste bord lees 100m aan met rede hul nie te vroeg afdraai by my privaat woning nie.
Hoop die help.

Rosegarden Guesthouse
Lehman L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehman L

Goeie, vriendelike en hulpvaardige diens

Netjiese skoon kamers, personeel vriendelik en hulpvaardig, bereid om ekstra myl te loop om te help.

Ané B D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ané B D

Heerlik, rustig en ontspannend. Pragtige, ruim tuin, honderde broodbome!

Goeie waarde vir geld. Iets vir aandete sal egter goed wees, want dis net te ver uit Pongola. Heerlike ontbyt. Die afstande kan duideliker aangedui word asb. Linnegoed (laken) mooi skoon, maar bietjie gehawend.

Rosegarden Guesthouse se terugvoer

Goeie dag.

Dankie vir u terugvoering.

Sal aandag gee aan dit.

Dankie.
G3

Rosegarden Guesthouse
Emmeline R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmeline R

Beautiful garden and conveniently located.

It was very comfortable and the garden is lovely. Unfortunately there was quite a lot of noise early in the morning from contractors.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige tuin en gerieflike ligging.

Dit is baie gerieflik en die tuin is lieflik. Daar was ongelukkig baie geraas vroeg in die oggend weens die kontrakteurs.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rosegarden Guesthouse se terugvoer

Good day,
Thank you for feedback.
We will attend to noise matter.
Kind regards,

Rosegarden Guesthouse
Herman O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman O

Ons het so lekker by Rosegarde twee nagte oorgebly, en ons vriende gaan almal daarvan hoor.

Die tuin het in 'n eie besonderse taal tot ons gespreek. Die verblyf was heel gerieflik en baie netjies. En die etes was met een woord puik. Ons het baie foto's geneem en sal die Guesthouse nie maklik vergeet nie.

Kobus R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R

Baie lekker en vriendelik.

Lekker gebly, personeel is baie vriendelik en gasvry. Baie lekker ontbyt, koffie en tee in die kamers was ook genoeg. Regtig 'n aangename ondervinding.

Alex L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex L

Het heerlik gekuier en ontbyt! Die tuin is 'n lushof om in te kuier.

Ons het baie lekker gekuier. Het al die voëllewe geniet asook die pragtige tuin! Ons ontvangs was vriendelik en ons kamers gemaklik. Ons ontbyt was uit die boonste rakke en ons het ons tydjie daar baie geniet. Kan die verblyf definitief aanbeveel.

Mary Ann S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary Ann S

Skoon en aangenaam om in te bly.

Ons ouers het die stil en rustigheid geniet. Die slaap- en badkamer was skoon en netjies. En die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Trudy C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy C

Wonderful accommodation set in beautiful gardens.

A lovely stay in very clean comfortable accommodation. Our hostess was welcoming and helpful. The garden is such a treat to walk round and the breakfast was very delicious.

Rosegarden Guesthouse se terugvoer

Thank you staying with us.

Rosegarden Guesthouse
Christa D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Rustigheid.

Vriendelike ontvangs, skoon kamers en veilig.

Rosegarden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die kuier, dit was heerlik om jul te ontmoet.

Rosegarden Guesthouse
Nadia T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T

Baie netjies, pragtige kamers, smaaklike ontbyt ─ waarvoor meer kan mens vra?

Dis nooit lekker om van vakansie af terug te kom nie, maar om te oornag in Rosegarden Gastehuis na 'n wonderlike seevakansie het gevoel asof ons nog vir oulaas kon ontspan. Ons het dadelik veilig gevoel en Elsabe het ons hartlik verwelkom. Die kamers is goed toegerus met lugversorging, netjiese badkamers en uiters gemaklike beddens. 'n Regte boereontbyt was natuurlik een van die hoogtepunte, en het ons goed voorberei vir die pad huis toe!

Lerato M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

Great experience.

Rosegarden is what you need to get a nice break from your long trip. My family was happy, Elsabe was very accommodating and friendly. We also enjoyed the breakfast as well. We plan to do it again.

Wendy S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S

Baie netjies en skoon, gasvry, rustig en romanties.

Ontvangs was baie professioneel, personeel baie hulpvaardig goed opgelei. Verblyf baie netjies en skoon. Hulle het aan al die klein goedjies gedink: by al die braai-areas is klaar netjies hout gesit. Die baie water gee 'n rustige atmosfeer, plaas is pragtig geleë en netjies versorg. Daar is baie romantiese plekkies om piekniek te hou. Kon lekker laat slaap. Baie stil en rustig op die plaas.

Wynand W - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand W

Ek beveel beslis die gastehuis aan.

Ons was 'n groep van 16 familie en vriende. Baie beslis die moeite werd as 'n oornag stop. Ontbyt word verseker aanbeveel.

Werner P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner P

Heerlike halfweg oorslaap op pad grens toe.

Ons het heerlik hier oornag op pad Mosambiek toe. Die eienaar is baie vriendelik en beleef. Die tuine en plantegroei was veral baie mooi.

Marietjie V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marietjie V

Baie warm en outyds.

Dit is 'n ou skuur wat in kamers omskep is met ou meubels en baie warm. Die lugversorging se kapasiteit is te klein en kry nie kamer afgekoel nie. Die foto is misleidend! Kamers kort 'n stoep voor en dak kan gerus geverf word.

Rosegarden Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou aanbevelings Marietjie.
Groete Rosegarden Guesthouse.

Rosegarden Guesthouse
Braam & Poppie H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam & Poppie H

Thanks for the tasteful breakfast and clean stay!!

So clean and comfortable. We enjoyed it - whenever we pass that side of the world again, we'll try to overnight at Rosegarden! Thanks!!!

Diamond L - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diamond L

A nice place.

It's a nice, quite place and we enjoyed our visit ... though it was too short.

Johan N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Beste waarde vir geld.

Sal weer daar van gebruik maak en sal enige iemand aan raai om daar van gebruik te maak dit was die mooite weerd.

Hannes S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Hiervandaan sal Rosegarden elke keer 'n oornagstop wees.

Ons het versoek om 1 voertuig by hulle te laat oorstaan, en boonop op laaste nippertjie besluit om vroeg voor ontbyt te vertrek. Nie net was daar kospakkies gepak vir ons vroeë ontbyt langs die pad nie, maar ook 'n nota wat ons 'n voorspoedige reis toewens. Rosegarden sal my beslis weer sien!

Willie P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie P

Baie netjies en gasvry.

Die fasiliteite en diens by Rosegarden was perfek. Dit is regtig beter in daardie area om op 'n plaasomgewing te bly as in die dorp. Ek sal beslis weer daar gaan bly indien ek in die omgewing moet oornag.

Janine W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine W

Netjies!

Netjies. Lekker ontbyt. Vriendelik.

Katrien V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katrien V

Ons verblyf by Rosegarden was baie kort, maar goeie waarde vir geld.

Dit is 'n rustige mooi plek met pragtige tuine.

Tarna M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tarna M

Good value for money

Lovely place to visit however more attention needs to be paid to the wardrobe.

Errol R - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol R

Warm, friendly and hospitable.

The owner is a warm, friendly hospitable lady.

Lucia M - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lucia M

It is a wonderful place to be.

I really enjoyed my stay here.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plot 98, Onverwacht-weg D1938, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWWc8Xe0VwPAX3wQYdJISS3BI6LDpMXCCAz48gUW767444Q8HKS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 Plot 98 Onverwacht Rd D1938 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -27.362429802329 31.665226221085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang