Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosegarden Guesthouse

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plot 98, Onverwacht-weg D1938, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rosegarden Gastehuis skuil in 'n rustige, veilige omgewing. Pongola is op die Kingfisher-toerismeroete en bied 'n wye spektrum aktiwiteite aan, soos tierhengel by die Jozini-dam, wildkyk by Ithala-wildreservaat, baarshengel en meer.

Verblyf beskik oor 14 kamers met en suite-badkamers. Al die kamers het lugversorging, DStv, 'n yskassie, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis is naby Pongola op die N2-pad tussen Gauteng en KwaZulu-Natal geleë.

Fasiliteite wat binne 'n radius van 6 km beskikbaar is, sluit restaurante en vulstasies, voëlkyk, konferensiesentrums, 'n 9 putjie-gholfbaan, muurbal, rolbal en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Charlotta S
Saam met lewensmaat
5.0
Bly altyd lekker by Rosegarden. Absoluut die beste plek om te oornag.
Okt 2024
Helene R
Saam met lewensmaat
5.0
Dit voel soos huis! Ons was opgradeer na 'n lieflike groot kamer sonder enige ekstra kostes. Alles was skoon, netjies en in uitstekende toestand. Heer...
Sien meer
Jul 2024
Eileen B
Gesin met tieners
5.0
Oorslaap in Pongola oppad terug van Mozambiek. Ons het baie lekker gebly - die kamers was lekker groot, skoon en die ontbyt was heerlik. Baie dankie v...
Sien meer
Jul 2024
Charlotta S
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste plek om te oornag. Gasvryheid by Rosegarden is van die beste. Ons sal definitief weer daar oorslaap.
Mei 2024
Basie R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gasvry. Baie rustig plek. Oggendontbyt geniet. Almal baie vriendelik.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Plot 98, Onverwacht-weg D1938, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rosegarden Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plot 98, Onverwacht-weg D1938, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWWc8Xe0VwPAX3wQYdJISS3BI6LDpMXCCAz48gUW767444Q8HKS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 Plot 98 Onverwacht Rd D1938 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -27.362429802329 31.665226221085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang