Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rowweklip 23 Selfsorg

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Paul A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beautiful. Great view, friendly town, great service from the owner and a very pleasant stay. Highly recommended. My family had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flippie
Rowweklip 23 Selfsorg
I am glad you and your family enjoyed your time in Jongens. You are most welcome to come and visit again.

Andries T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pragtige woonstel met als wat jy kan nodig kry. Baie lekker gekuier, baie privaat met 'n mooi tuin en uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flippie
Rowweklip 23 Selfsorg
Hello Andries Ek is bly julle het baie lekker gekuier. Julle is enige tyd welkom om weer te kom 'rus'. Groete

Jj J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Best view of the ocean. Lekker braai area, and even catered for load shedding. DSTV and WiFi was always on. Really great place to stay with friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantastiese plek met 'n uitsonderlike gasheer. Ons het heerlik gebly en die pragtige plek is uitstekend toegerus. Flippie is 'n ongelooflike gasheer wat uit sy pad gegaan het vir ons gesin. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flippie
Rowweklip 23 Selfsorg
Hallo Estelle Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en 'n plesier om na dinge om te sien. Glo ons sien mekaar weer sodat die visse weer kan byt. Groete - Flippie en Engela

Bianca R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Lieflik! Fantastiese verblyf! Alles wat jy benodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flippie
Rowweklip 23 Selfsorg
Hello Bianca, ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom. Groete. Flippie en Engela

Ansa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Pragtige uitsig, gerieflike verblyf. Pragtige see-uitsig. Rustige, netjiese, gerieflike verblyf. Alles wat jy mag nodig kry, is daar. Vriendelike en gasvrye gasheer. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Baie lekker en Flippie is baie gaaf. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Flippie
Rowweklip 23 Selfsorg
Hello Philip. Baie dankie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Flippie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 23, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f66702edd5b79ae105e907c99b916ff962ff5e4b5982ae32bead2712aa9a484dc0525ae92b0441d6fc85df91ba783b50592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Rowwekliplaan 23 Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.432280836785 21.331297918463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang