Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rowweklip 23 Selfsorg

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 23, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rowweklip 23 Selfsorg is op die gasheer se perseel in die pragtige kusdorpie Jongensfontein, Wes-Kaap, geleë. Die woonstel is perfek vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige vakansie weg.

Die woonstel het sy eie privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea bestaan uit gemaklike rusbanke, 'n TV met volledige DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. WiFi-toegang is ook beskikbaar. 'n Rugsteunbattery hou die TV, DStv en Wi-Wi aan die werk tydens beurtkrag.

Buite beskik oor 'n patio met 'n sitarea en 'n braai waar gaste saam maaltye kan kook.

Gaste is naby 'n getypoel, 2 winkels, 'n drankwinkel asook gewilde restaurante en kroeë. Die getypoel is 'n natuurlike swemplek tussen die rotse waar klein kinders veilig kan speel tydens laagwater. Ander doendinge sluit visvang, snorkel, voetslaan, fietsry en branderplankry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Paul A
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful. Great view, friendly town, great service from the owner and a very pleasant stay. Highly recommended. My family had a great ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Andries T
Gesin met tieners
5.0
Pragtige woonstel met als wat jy kan nodig kry. Baie lekker gekuier, baie privaat met 'n mooi tuin en uitsig oor die see.
Jan 2024
Jj J
Gesin met klein kinders
5.0
Best view of the ocean. Lekker braai area, and even catered for load shedding. DSTV and WiFi was always on. Really great place to stay ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Estelle M
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese plek met 'n uitsonderlike gasheer. Ons het heerlik gebly en die pragtige plek is uitstekend toegerus. Flippie is 'n ongelooflike gasheer w...
Sien meer
Jul 2023
Bianca R
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflik! Fantastiese verblyf! Alles wat jy benodig!
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Flippie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rowwekliplaan 23, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rowweklip 23 Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 23, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f66702edd5b79ae105e907c99b916ff962ff5e4b5982ae32bead2712aa9a484dc0525ae92b0441d6fc85df91ba783b50592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Rowwekliplaan 23 Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.432280836785 21.331297918463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang