Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rowweklip 58

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowweklip-laan 58, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Rowweklip 58 is in die kusdorpie Jongensfontein geleë en is 'n selfsorgvakansiehuis wat verblyf vir die hele gesin bied.

Die 2-verdiepinghuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, oorhoofse stort, wasbak en toilet. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 1 enkelbed het. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, bad en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is die eetarea met 'n 6-sitplektafel en 'n gemaklike sitarea met rusbanke en 'n platskerm-TV.

Gaste kan ontspanne maaltye en lewendige aande geniet in die binnebraaikamer, wat oorgenoeg sitplek bied. Boonop is die huis net 'n entjie se stap vanaf die Jongensfontein Getypoel, 'n gewilde plek om te swem en die natuurlike seelewe te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Rowweklip-laan 58, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowweklip-laan 58, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf96e54029ec89b2c85c533a876501b7c8bf61453e21429396879e4c1b2d600a9e4c6c1e0e93c66d8b331bb5620129410f0e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 58 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.430591503556 21.325738262447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang