Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rowweklip 65

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Patrick G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great. Great reasonable place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit is 'n baie gerieflike plek met alles wat nodig is. Sal dit beslis aanbeveel. Ons het die verblyf baie geniet. Dit is baie skoon en netjies en baie gerieflik met alles wat nodig is. Die eienaars is vriendelik en gasvry. Dit is 'n baie veilige omgewing met pragtige strande vir swem en visvang binne stapafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanique L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was onbeskryflik. Die verblyf was voorwaarlik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lohan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ons saam met ou skool vriende reunie gehou. Goeie tye en herinneringe. Baie lekker plek gewees. Jongensfontein self baie skoon en netjies. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Goeie waarde vir geld. Dit was baie nice om die braaikamer te kon gebruik! Vriendelike huisinwoners. Privaatheid was nog steeds great. Lekker naby aan die see! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekker oornag bestemming. Lekker plek om te oornag, en naby aan al die geriewe in Jongensfontein asook Stilbaai. Dit is wel nogal beknop en sal dus nie aanraai vir langer as oornag nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Rustig en ontspannend. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n veilige en rustige omgewing. Vriendelike en gasvrye mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

Veilige omgewing en baie vriendelike mense. Dit is 'n goeie plek as jy slegs 'n slaapplek soek, maar ek is versigtig om aan te beveel vir 'n lang tydperk. Ons was ongelukkig baie teleurgesteld omdat dit nie 'n see-uitsig het soos 'n vorige resensie noem nie. Die foto's skep ook die indruk dat daar 'n see-uitsig is, en dit is ongelukkig nie die geval nie. Die eienaars is egter uiters aangenaam en hulpvaardig en het ons baie tuis laat voel. Hulle kan dalk net bietjie meer aandag aan die netheid gee. Die plek het baie bedompig geruik en die kussing waarop ek geslaap het, het ook nie lekker geruik nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Petrus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was baie lekker en rustig. Ek sal dit aanbeveel vir my vriende. Ek sal enige tyd weer gaan. Die eienaars, Pieter en Amanda, was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lemese D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Beste plek om te rus na 'n lang dag op die pad. Dis 'n mooi plek en het alles wat jy nodig het om rustig te verkeer. 'n Plek om te ontspan. Stunning uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 65, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a089bdad2a6fb87c0b3abb80f132acd7277d271bd85ccf8a31a4dcd056fdd8a65440ee1df208973d2be00a771f4f4af0dc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 65 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.430904933209 21.325757838068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang