Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rowweklip 65

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 65, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rowweklip 65 is 'n selfsorg-eenheid wat op die gasheer se perseel aan die voorheuwels van 'n koppie in Jongensfontein geleë is. Die strand, uitstekende visvangplekke en getypoele is 'n maklike stap weg.

Dié dubbelkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Bykomende geriewe sluit 'n TV, 'n braai-area met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Rowweklip 65
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rowwekliplaan 65, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rowweklip 65 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 65, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a089bdad2a6fb87c0b3abb80f132acd7277d271bd85ccf8a31a4dcd056fdd8a65440ee1df208973d2be00a771f4f4af0dc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 65 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.430904933209 21.325757838068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang