Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruby Sands

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lyndie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Ruby Sands
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elmari S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari S

Alles en nog meer tot jou beskikking. Dit was onvergeetlik lekker gewees.

Dit was een vir die boeke gewees.

Ruby Sands se terugvoer

Thank you, Elmari. It was such a pleasure hosting you and your family. We hope to see you in the near future again.
Regards,
Lyndie.

Ruby Sands
Francois R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Baie lekker by Ruby Sands gebly, skoon, netjies, en alle geriewe is beskikbaar.

Die huis is volledig ingerig, en in 'n stil area geleë, en wel gerieflik naby aan die strand. Die diens was puik, en gediens. Die huis is veilig met alarmstelsels, en die gerief van solar vir die noodsaaklike ligte, en ander elektroniese toebehore. Baie lekker daar gebly.

Johann B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

This was the best place we ever had before. Lyndie.

Lyndie, her husband, and Tanash were brilliant. Everything was there and working. What a wonderful place to stay at. We immediately felt at home and were sad to leave. Thank you so much, Lyndie and team. We will definitely go back. Didn't need to worry about load shedding.

Ruby Sands se terugvoer

Good day Johann.
Thank you for your review. It was an absolute pleasure meeting you and your wife. We are happy that you enjoyed your stay with us. We hope to see you both in the near future.
Warm Regards.
Lyndie.

Ruby Sands
Roelien D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien D

Mooi skoon en netjies, vriendelike ontvangs en daaglikse skoonmaakdiens.

Sterk aan te beveel, was ons baie goedgesind met ons honde.

Ruby Sands se terugvoer

Good Day Roelien.
Thank you for your review. It was a Pleasure meeting you We are thrilled you enjoyed your stay with us. Thank you for booking with us.
Lyndie.

Ruby Sands
Cheryl G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl G

Dit was heerlik. Sal aanbeveel.

Ons het gerus. Restaurante en inkopieplekke was naby. Die promenade was amazing. Swemstrand was heerlik.

Ruby Sands se terugvoer

Hello Dirk,
Thank you for your review. It was fantastic to meet you both and we are very happy you enjoyed your stay with us. We hope to see you both again in the near future.
Warm Regards,
Lyndie.

Ruby Sands
Jessica G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica G

The 1st authentically pet-friendly beach getaway ever.

From the moment of arrival to the moment of departure and even before and after that, our experience with Lyndie, Sergio and Tinashe was phenomenal. Walking in to the property was a delight with an amazing view of the ocean both from the driveway and from the covered patio area. Apart from being stocked with more than the comforts of home including a detailed and proactive security system, we found the most incredible welcome basket and supplies basket for our little pooch who loved his holiday home as much, if not more, than we did. We can't wait to go back and have definitely found our beach getaway spot for the future.

Ruby Sands se terugvoer

Hello Jessica. Thank you for being awesome guests and for the stunning pics you sent me. I am so happy you had an awesome stay with us. We are looking forward to your return visit with us.
Warm Regards.
Lyndie

Ruby Sands
Truida C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida C

Breathtaking!

Worth it! Definitely going back!

Hendrik A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A

Baie lekker

Ons het baie lekker gebly en ons sal vir seker weer by Ruby Sands bly.

Ruby Sands se terugvoer

Thank you Hendrik. We hope to see you soon in the near future.

Ruby Sands
Valerie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie S

Wat 'n heerlike plek om te bly. Dis stap-afstand van winkels, eetplekke en die strand.

Lyndie en haar man het ons baie goed verwelkom en baie tuis laat voel. Die hele huis is baie goed ingerig wat die vakansie baie aangenaam maak en ook met nodige veiligheid. Pragtige braai-area en lekker kuierplek op die stoep (met see-uitsig) en by swembad. Ons kon ons 2 klein hondjies saamneem en alles is ook selfs mooi ingerig vir hulle.

Ruby Sands se terugvoer

Hello Valerie,
Thank you for your kind words. We enjoyed having you stay with us. Thank you for choosing to stay with us at Ruby Sands. We hope to see you in the near future.
Warm Regards.
Lyndie.

Ruby Sands
Yolandi F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F

Gasvryheid, stylvol, gemaklik, skoon en netjies als waaraan mens kan dink is beskikbaar

Die heel beste diens ooit! Hulle sien ons beslis weer. 'n Asemrowende juweel van 'n plek.

Cindy N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Dit is lekker rustig en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons week by Ruby Sands was baie lekker, het gerus, na die see geluister en was bederf. Die eienaars is baie vriendelik en as ons iets nodig gehad het het hulle dadelik gereageer. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Ruby Sands se terugvoer

Good day Cindy,
Thank for your kind words we are very happy you had a relaxing holiday. We look forward to your next visit with us.
Warm regards,
Lyndie

Ruby Sands
Marice A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marice A

Perfek vir 'n gesinsvakansie!

Ons het dit vreeslik geniet. Huis is baie ruim en baie netjies. Lyndie het ons baie welkom laat voel, en so bederf. Sal beslis weer by Ruby Sands gaan bly.

Luzanne P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne P

Awesome lekker vakansie.

Ek sal definitief weer terugkeer Ruby Sands toe! Soos almal sê, dit voel soos jou eie huis weg van die huis af maar net baie lekkerder! Daar was als en nog meer, niks het ons gekort nie! Awesome personeel en awesome eienaars! Ons was elke oggend so lekker bederf, ook met 'n eet-ding, Ruby Sands gaan werklik die ekstra myl om jou tuis te laat voel en huiwer nie om te bederf of te help nie! Bespreek jou vakansie gerus hier by Ruby Sands, julle sal nie spyt wees nie! Wens ons kon langer bly! Sien julle gou weer Ruby Sands.

Ruby Sands se terugvoer

Hello Luzanne,
Thank you for your kind words. We were so happy that you enjoyed your stay with your two beautiful sons and your hubby. We thank you for taking such good care of Ruby Sands. We can't wait for you to return. Thank you for booking with us.
Warm Regards,
Ruby Sands Team.

Ruby Sands
Juanita R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita R

Het nie eers woorde nie, want dit was uitstekend.

Die beste plek. Ruby Sands sal my vir seker weer sien. Beste diens ooit.

Ruby Sands se terugvoer

Hello Juanita.
Thank you for staying at Ruby Sands it was an absolute pleasure to have you stay with us. We are very happy you enjoyed your stay we hope to see you in the future. Thank you for your kind words. Much appreciated Ruby Sands team.

Ruby Sands
Paul B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Genuine home away from home.

Absolute blissful experience. The owners are such lovely, warm and friendly people and you can see that it rubs off on their friendly, competent staff. This was genuinely a treat. We thoroughly enjoyed our stay. Our dream is to return one day as a family, hopefully not in too distant future. I would really advise your place to anyone.

Ruby Sands se terugvoer

Dear Paul,

Thank you for your review. We are delighted that you enjoyed your stay with us at Ruby Sands. We welcome your return one day soon as a family. Thank you both for being such awesome guests.

Warm Regards,
Lyndie

Ruby Sands
Maretha B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha B

Pragtige, gerieflike vakansiehuis met alles wat die hart kan begeer!

Ruby Sands het net mooi alles, mooi uitsig, goeie ligging vir stap, see en winkels en is uitstekend toegerus. Die eienaars en staf was baie behulpsaam - en met vars gebak elke dag! Die huis is silwerskoon, die swembad lekker groot, die braai-areas en die stoep is ruim - ons wou nie huis toe gaan nie. Hoogs aanbeveel.

Ruby Sands se terugvoer

Hello Maretha.
Thank you for your kind words. It was a pleasure to meet both you and Nick. We are very happy that you enjoyed your stay with us. We are happy you had a safe flight home. We are looking very forward to your next visit. 'Til then please stay well and safe.
Warm regards,
Lyndie.

Ruby Sands
Esmarelda S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarelda S

Baie meer as wat ons verwag het!

Lieflike plek! Ons is daagliks bederf met die lekkerste eetgoedjies. Lekker naby aan die strand en restaurante. Dis lekker om by jou vakansiebestemming te kom en alles is nòg mooier as wat jy verwag! Ruby Sands is beslis aan te beveel!

Ruby Sands se terugvoer

Good Day Esmaralda,
Thank you for your review. We are happy we were able to meet your expectations. It was wonderful to see you both going home all tanned and relaxed. We look forward to your next visit with us. Once again Thank you for your support.
Warm Regards,
Lyndie.

Ruby Sands
Carlee M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlee M

Het alles gehad wat ek by die huis ook sou nodig kry.

Wat 'n heerlike vakansie by Ruby Sands! Die huis bevat alles wat mens sal nodig kry, en om 'n skottelgoedwasser en wasmasjien te hê was ook ideaal. Ons het elke oggend as die huishulp ingekom het iets lekkers gekry om te eet, en die kinders was elke dag opgewonde daaroor. Baie dankie aan almal van Ruby Sands vir 'n baie aangename tyd, ek kan dit werklik aanbeveel!

Ruby Sands se terugvoer

Good Day Carlee.
Thank you for your kind review. We are very happy you enjoyed your stay at Ruby Sands. We look forward to hosting you again when booking your next vacation. Much appreciated.
Regards.
Lyndie Ruby Sands.

Ruby Sands
Annelize V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V

Baie gerieflik en pragtig.

Wat 'n heerlike plek om te bly. Ons het onmiddellik tuis gevoel en was werklik baie bederf.

Ruby Sands se terugvoer

Dear Annelize,

Thank you for your review. We are very happy you enjoyed your stay with us at Ruby Sands. We look forward to welcoming you and your family back again in the near future.

Warm regards,
Lyndie

Ruby Sands
Sandra V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Long overdue holiday.

Lyndie, thank you so much for allowing us to rent your beautiful home over the January period! It's a home away from home! Thank you so much to Tanashe and Faith as well for keeping all spotlessly clean. I have no complaints at all. We absolutely loved it - from the warm welcome on arrival (and the day was so hot!), to the treats everyday, to the lovely rainy days, to all of the extras provided by you (beach towels, umbrella, chairs), until the day we left - we felt spoilt and will for sure recommend Ruby Sands to all who is looking for a place in Ballito for their family holiday!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vakansie wat al lankal moes gebeur het.

Lyndie, baie dankie dat jy ons toegelaat het om jou pragtige huis oor die Januarie-periode te bespreek. Dit voel soos ons eie huis! Baie dankie aan Tanashe en Faith wat dit skoon gehou het. Ek het geen klagtes. Ons het dit baie geniet - van die verwelkoming met aankoms (en dit was so warm), die bederfies elke dag, die lieflike reëndae en al die ekstras wat jy voorsien het (strandhanddoeke, sambreel, stoele) tot die dag wat ons vertrek het. Ons is bederf en sal definitief Ruby Sands aanbeveel aan almal wat verblyf in Ballito soek vir 'n gesinsvakansie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ruby Sands se terugvoer

Hello Sandra,
Thank you for your review and kind words. I appreciate it. Thank you for staying with us at Ruby Sands. We look forward to your next visit, where we will be able to spoil you once again. Have a wonderful year ahead.
Warm regards,
Lyndie Messi

Ruby Sands
Nico V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

A home away from home!

We will certainly be back and won't stay anywhere else. Staff tremendous, nice daily treats and all the amenities you need.

Ruby Sands se terugvoer

Good day Nico,

Thank you for your kind words and choosing to stay with us. It was a pleasure to have you stay with us at Ruby Sands. We look forward to welcoming you and your family again in the near future.

From all the staff at Ruby Sands.

Ruby Sands
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minerva-weg Suid 16, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83f6140978b8f0dcea08ccfb92ef1ddddf0c6ceec1299db48634fbaf5b3089c1df14af82ca7eb791e52e36c4be4e96631065?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 16 Minerva South Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.541297 31.214214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang