Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruby Sands

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elmari S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles en nog meer tot jou beskikking. Dit was onvergeetlik lekker gewees. Dit was een vir die boeke gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyndie
Ruby Sands
Thank you, Elmari. It was such a pleasure hosting you and your family. We hope to see you in the near future again. Regards, Lyndie.

Francois R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie lekker by Ruby Sands gebly, skoon, netjies, en alle geriewe is beskikbaar. Die huis is volledig ingerig, en in 'n stil area geleë, en wel gerieflik naby aan die strand. Die diens was puik, en gediens. Die huis is veilig met alarmstelsels, en die gerief van solar vir die noodsaaklike ligte, en ander elektroniese toebehore. Baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

This was the best place we ever had before. Lyndie. Lyndie, her husband, and Tanash were brilliant. Everything was there and working. What a wonderful place to stay at. We immediately felt at home and were sad to leave. Thank you so much, Lyndie and team. We will definitely go back. Didn't need to worry about load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyndie
Ruby Sands
Good day Johann. Thank you for your review. It was an absolute pleasure meeting you and your wife. We are happy that you enjoyed your stay with us. We hope to see you both in the near future. Warm Regards. Lyndie.

Roelien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Mooi skoon en netjies, vriendelike ontvangs en daaglikse skoonmaakdiens. Sterk aan te beveel, was ons baie goedgesind met ons honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyndie
Ruby Sands
Good Day Roelien. Thank you for your review. It was a Pleasure meeting you We are thrilled you enjoyed your stay with us. Thank you for booking with us. Lyndie.

Cheryl G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Dit was heerlik. Sal aanbeveel. Ons het gerus. Restaurante en inkopieplekke was naby. Die promenade was amazing. Swemstrand was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyndie
Ruby Sands
Hello Dirk, Thank you for your review. It was fantastic to meet you both and we are very happy you enjoyed your stay with us. We hope to see you both again in the near future. Warm Regards, Lyndie.

Jessica G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

The 1st authentically pet-friendly beach getaway ever. From the moment of arrival to the moment of departure and even before and after that, our experience with Lyndie, Sergio and Tinashe was phenomenal. Walking in to the property was a delight with an amazing view of the ocean both from the driveway and from the covered patio area. Apart from being stocked with more than the comforts of home including a detailed and proactive security system, we found the most incredible welcome basket and supplies basket for our little pooch who loved his holiday home as much, if not more, than we did. We can't wait to go back and have definitely found our beach getaway spot for the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyndie
Ruby Sands
Hello Jessica. Thank you for being awesome guests and for the stunning pics you sent me. I am so happy you had an awesome stay with us. We are looking forward to your return visit with us. Warm Regards. Lyndie

Truida C
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Breathtaking! Worth it! Definitely going back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Baie lekker Ons het baie lekker gebly en ons sal vir seker weer by Ruby Sands bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyndie
Ruby Sands
Thank you Hendrik. We hope to see you soon in the near future.

Valerie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Wat 'n heerlike plek om te bly. Dis stap-afstand van winkels, eetplekke en die strand. Lyndie en haar man het ons baie goed verwelkom en baie tuis laat voel. Die hele huis is baie goed ingerig wat die vakansie baie aangenaam maak en ook met nodige veiligheid. Pragtige braai-area en lekker kuierplek op die stoep (met see-uitsig) en by swembad. Ons kon ons 2 klein hondjies saamneem en alles is ook selfs mooi ingerig vir hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyndie
Ruby Sands
Hello Valerie, Thank you for your kind words. We enjoyed having you stay with us. Thank you for choosing to stay with us at Ruby Sands. We hope to see you in the near future. Warm Regards. Lyndie.

Yolandi F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Gasvryheid, stylvol, gemaklik, skoon en netjies als waaraan mens kan dink is beskikbaar Die heel beste diens ooit! Hulle sien ons beslis weer. 'n Asemrowende juweel van 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lyndie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minerva-weg Suid 16, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83f6140978b8f0dcea08ccfb92ef1ddddf0c6ceec1299db48634fbaf5b3089c1df14af82ca7eb791e52e36c4be4e96631065?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 16 Minerva South Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.541297 31.214214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang