Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rugged Rocks - Crab Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 117 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rugged Rocks - Crab Cottage is in Port Alfred, die hartjie van die Sonskynkus, geleë. Hierdie verblyf skuil tussen Melkhoutbome en inheemse plantegroei op 'n perseel van 4 hektaar en het 'n privaat strand. Dit is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.

Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad. Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar.

Gaste kan aktiwiteite, soos visvang, swem in rotspoele en gholf by die Port Alfred-gholfbaan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Volledige kombuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rugged Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 9

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rugged Rocks - Crab Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 117
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 117
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ed9b4333240b620d84cafdddae8bc2417588bc30a49b85b4aeba108615828777383a45046aebe656bdc23d48b7abc1b8388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 117 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 38 Freshwater Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6183338 26.8769651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang